Geestesgesondheid

Geestesgesondheid

Download on the App Store

Geestesgesondheid episodes

  • Geestesgesondheid 4 Oktober 2022
    Johan van Lill fokus op angs, stres, bekommernis en vrese. Wat is dit? Hoe kan dit gesinne, kinders en volwassenes se geestesgesondheid bedreig. Sy gaste is Elzette opvoedkundige sielkundiges Fritz en Melissa Cawood. Hulle luister ook na musiek wat spesifiek gekomponeer is om te help met die verligting van angs.
    31 min
  • Geestesgesondheid 13 September 2022
    Johan van Lill praat met Lizette Volkwyn, ‘n menslike leuenverklikker, oor hoe om agter die waarheid te kom as jy dalk vermoed jou geliefde verkul jou, of as ‘n kollega by die werk nie na wense presteer nie. Hoe weet jy wanneer iemand jok? Hoe moet ons oor leuens dink?
    42 min
  • Geestesgesondheid 6 September 2022
    Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor waarom iets vir ons mooi is. Hoe kan mens meer waarderend in die lewe wees oor die mooi rondom jou? Watter rol speel kreatiwiteit in jou geestesgesondheid?
    45 min
  • Geestesgesondheid 30 Augustus 2022
    Johan van Lill praat met Fanie Kriel, 'n kliniese pastorale terapeurt, oor hoe gemaak as tegnologie jou lewe oorneem en begin om jou gesinslewe, vriendekring en geestesgesondheid negatief te beïnvloed.
    41 min
  • Geestesgesondheid 23 Augustus 2022
    Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor die rol wat rituele in geestesgesondheid speel. Mense dink baie keer rituele is betekenislose gewoontes. Tog, baie suksesvolle mense het rituele om hulle deur die dag te kry, en mense wat deur diep waters gaan, word ook deur rituele ondersteun. Kan dit jou ook help? Ja, indien jy dit reg verstaan, reg beplan, reg gebruik.
    42 min
  • Geestesgesondheid 16 Augustus 2022
    Johan van Lill praat met Adri Klindt van Huis Jabes, ‘n plek van veiligheid vir vroue in Kaapstad, oor vroue wat aan geweld blootgestel is of was, en weer ’n lewe moet herbou of ’n plan moet maak om uit so ’n situasie te kom.
    44 min
  • Geestesgesondheid 9 Augustus 2022
    Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Elzette Fritz oor die impak wat kinders op verhoudings het. Hoe verander ouerpare se verhouding wanneer daar ‘n nuwe baba in die huis is, wat ‘n peuter word, later ‘n tiener en ‘n volwassene wat die huis moet verlaat.
    44 min
  • Geestesgesondheid 2 Augustus 2022
    Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor die rol wat nostalgie in geestesgesondheid speel, en hoe ons die uitdagings van die lewe kan aangryp in weerwil van angs daaroor. Is jou brein gerat hiervoor?
    46 min

About Geestesgesondheid

From the publisher's feed

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.