
Sign up to save your podcasts
Or


Sonder standaarde sou die alledaagse lewe wat ons ken eenvoudig nie werk nie. Standaarde is nodig om veiligheid, betroubaarheid en interoperabiliteit te verseker, van tegnologiese toestelle tot kantoor en huishoudelike items tot dienste wat die wêreldekonomie aanvuur. Sonder internasionaal aanvaarde standaarde sou daar geen vertroue in die globale voorsieningsketting van goedere en dienste wees nie.
Hierdie week ontdek ek Jesus Image, die kerk van Michael Koulianos in Orlando VSA en word diep geraak deur hulle onpretensieuse alleen fokus net op die allesgenoegsaamheid van Jesus Christus! Terwyl ek luister na Holy, Holy, Holy are you Lord ( • Holy Are You Lord... ) word ek herinner aan my eerste liefde JESUS, hoe Hy ’n bleek gewone eenkant seuntjie van 13 aanraak en deelmaak van Sy buitengewone familie van Radikale Gelowiges en Heiliges!
TEMA: Floreer in die blywende GELUK van ons eenwording IN Christus ons Here.
Tydlose relevansie te midde van moderne verwarring.
Ons nooi jou hartlik uit om te kom deel in Christus se Liggaam, familie, gesin en gemeenskap van gelowiges. Ons is in die GEES een met mekaar, maar daar gebeur iets baie spesiaal en uniek wanneer ons bymekaar kom, die Here saam loof, saam hoor en luister ingestel op die Heilige Gees, mekaar bemoedig en versterk en vol word van Sy Woord!
Op hierdie Vaderdag wil ons 'n bemoedigende gedagte met julle deel oor die belangrikheid om te verstaan waarom valse oordele skadelik kan wees. Selfs in ’n gesin, tussen ’n pa en sy kinders.
📣 Invitation to Discover the Power of Creational Agency! 🌟
Fluister - How om God se stem te onderskei. In sy boek "Whisper" ondersoek Mark Batterson die diepgaande belangrikheid daarvan om te leer om die stem van God te hoor. Hy begin deur die Tomatis-effek te beskryf waar Dr Tomatis uitgevind het dat opera sangers hulle vermoë verloor om te sing as gevolg van doofheid. - Jy kan net praat dit wat jy hoor! Ons leef in tye van oorweldigende GERAAS vasgevang in ’n krisis van morele verval - Die enigste manier uit die doolhof van te veel stemme, invloede, opinies en false geloofsoortuigings is die “SAGTE STIL STEM”van die Heilige Gees in Christus!
“Die Uitstorting vd Heilige Gees”
Die wêreld raak al hoe meer boos! So baie mense is vasgevang in die strik van die Duiwel om Sy wil te doen. 2 Tim 2:26 …Hulle besef dit nie eers nie… Hoe kan ons vry bly van die duiwel se valstrikke en oorwin teenoor boosheid, ongeregtigheid, verkeerd en verwoesting?
From the publisher's feed