Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
December 16, 2017Hoe verklaar jy dit?Hoe weet 'n mens wanneer is 'n skilpad 'n mannetjie of 'n wyfie? Wat veroorsaak groot wit vlekke aan die stamme van bome, en is dit skadelik? Kan 'n groot ovaalvormige klip 'n versteende volstruiseier wees?...more24minPlay
December 09, 2017Hoe verklaar jy dit?Watter uitwerking sal die uitroei van alle muskiete om malaria te bekamp, op die ekologie hê? Hoe ontstaan reuke, en hoe neem ons dit waar? Hoekom breek bobbejane aalwyne se blare af en beskadig die stamme? En hoekom draai honde in die rondte voordat hulle gaan lê?...more28minPlay
December 02, 2017Hoe verklaar jy dit?Waar kom liggaamshitte vandaan, en hoe word dit beheer? Hoe kry eekhorings dit reg om die harde doppe van pekanneute stukkend te byt? Hoekom is sommige sywurms gestreep, terwyl ander wit is? En hoe lank is 'n sydraad?...more25minPlay
November 25, 2017Hoe verklaar jy dit?Wat veroorsaak ligaamsreuke? Kry 'n mens slange met pote? Watter faktore beïnvloed die spoed van golwe? Kan springgety veroorsaak dat 'n boorgat 5 km van die see af dreun en blaas? En hoe vining vind wateropname deur plante plaas?...more28minPlay
November 18, 2017Hoe verklaar jy dit?Wat is die gemiddelde aantal kleintjies wat 'n pofadder op een slag kry? Aan watter vereistes moet boorgatwater voldoen om dit veilig te maak vir menslike en tuingebruik? En hoe veilig is reënwater wat in tenks opgevang word, vir drinkdoeleindes?...more26minPlay
November 11, 2017Hoe verklaar jy dit?Is dit moontlik om 'n insek van Emalahleni (Witbank) op grond van 'n skets te identfiseer? Waar kom die mens se se vermoë vandaan om op die maat van musiek te dans? En is dit akkuraat om 'n mens te beskryf as 'n 32 voet lange kanaal waardeur voedsel beweeg?...more24minPlay
November 04, 2017Hoe verklaar jy dit?Hoe veilig is insekte-middels vir binneshuise peste en plae vir mense en hulle troeteldiere? Wat veroorsaak bol-weerlig? Is erdvlooie verwant aan vlooie? Wat is die verskil tussen termiete en miere? En hoe kan 'n mens van feëtjieringe op grasperke ontslae raak?...more25minPlay
October 28, 2017Hoe verklaar jy dit?Hoekom het windturbines slegs drie vinne? Hoekom hoor 'n mens feitlik nooit van hartkanker nie? Hoe kry insekte dit reg om onderstebo te vlieg en teen 'n plafon te land?...more23minPlay
October 21, 2017Hoe verklaar jy dit?Hoekom is daar 'n verskil tussen die lesing op 'n motor se snelheidsmeter en die lesing op die GPS? Watter bedreiging hou droogtes vir verkleurmannetjies in? Hoe raak 'n mens veilig ontslae van 'n swerm bye in 'n boorgat? En is heuning wat van giftige plante se nektar gemaak is, veilig vir die mens?...more25minPlay
October 14, 2017Hoe verklaar jy dit?Bestaan daar enige bewys dat arende hulle kleintjies in die lug ondersteun wanneer hulle begin vlieg? Hoe werk 'n slimfoon se raaksensitiewe skerm? En hoe indentifiseer 'n mens geskikte areas vir die oprig van windturbines?...more26minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.