Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 709 episodes available.
December 03, 20164 DecHoe het mense in antieke tye datums en tyd bepaal? Hoekom sien 'n mens verskietende sterre uit verskillende rigtings as die aarde slegs in een rigting draai? En kom papaïen in die vleis of in die pitte van papajas voor?...more25minPlay
November 26, 201627 NovWaarom bevat trane sout, en waar kom die sout vandaan? Het die volmaan enige uitwerking op 'n mens se gemoedstoestand? Word voëlgedrag bepaal deur 'n oersiel? En waarom word die toonhogte van die klank al hoër as 'n mens jou koffie roer en dan met die lepel teen die beker kap?...more24minPlay
November 19, 201620 NovHoekom dra 'n mannetjieskat herhaaldelik 'n klein katjie uit 'n werpsel weg? Kan kwantum-meganika 'n rol speel in afstandsheling? Suurlemoensap is nie alkalies nie, maar kan dit deur die metaboliese prosesse van liggaam in 'n alkalie verander word?...more24minPlay
November 12, 201613 NovHoekom maak die ysterklip in die suidooste van Namibië geluide van verskillende toonhoogtes as 'n mens dit teen mekaar kap? Hoe sou dit die seisoene beïnvloed het as die aarde nie teen 23 grade gekantel was nie? Hoekom beskadig sneeu nie plante soos wat die geval met ryp is nie? En hoe gaan 'n entemoloog te werk om 'n “dierasie” aan die hand van 'n skets en 'n volledige beskrywing van 'n luisteraar te identifiseer?...more22minPlay
November 05, 20166 NovHoekom vorm 'n potplant aanhoudend waterdruppels aan die blare se punte? Hoe kry 'n bosluis dit reg om deur 'n mens of dier se vel te dring? Hoe 'n kan 'n mens 'n bosluis veilig van jou liggaam verwyder? En watter bydra kan entrepreneurs lewer om die platteland se ekonomie te verstewig?...more29minPlay
October 29, 201630 OctHoe kry 'n verkleurmannetjie dit reg om sy tong so vining en akkuraat uit te skiet om sy prooi te vang? Hoekom slaap sommige voëlspesies saam in groepe? En hoekom is die vroulike boesem slegs by die mens permanent vergroo,t selfs al is sy nie besig om te borsvoed nie?...more27minPlay
October 23, 201623 OctKan siektes oor 'n afstand genees word? Wat het aanleiding gegee tot die ontstaan van 'n skilpad se dop? En kan gekonfiskeerde drank nie beter benut word as om dit in rioolstelsels te stort nie?...more25minPlay
October 15, 201616 OctAs die water in die see aanvanklik vars was, waar het die sout vandaan gekom? En as dit eers later sout geword het, hoe het dit die lewe in die see beïnvloed? Wat is 'n bloublasie, en waarmee behandel 'n mens die brandplekke van bloublasies?...more25minPlay
October 08, 20169 Oct 2016Wat veroorsaak dat 'n bees met vyf pote gebore word? Hoekom sien 'n mens soms akkedisse met gevurkte sterte? En is daar ander diere behalwe akkedisse, wat 'n verlore ledemaat kan regenereer?...more23minPlay
October 08, 20169 Oct 2016Wat veroorsaak dat 'n bees met vyf pote gebore word? Hoekom sien 'n mens soms akkedisse met gevurkte sterte? En is daar ander diere behalwe akkedisse, wat 'n verlore ledemaat kan regenereer?...more23minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 709 episodes available.