Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
May 20, 201721 MayLê hoenders slegs in die voormiddag eiers? Hoe kan genetiese kennis in die bewaring van spesies soos luiperds gebruik word? Hoekom lê 'n papegaai-wyfie nie eiers nie, maar raak dadelik broeis wanneer 'n hoender-eier onder haar geplaas word? Hoe lyk ware molle, en waar kom hulle voor?...more25minPlay
May 13, 201714 MayKan die eet van turksvy-blaaie lei tot onvrugbaarheid by koeie? Watter aanpassings het krappe en garnale wat slegs in varswaterstelsels voorkom? Is dit moontlik om die ratte van 'n staanhorlosie gesmeer te hou deur bloot 'n oop houer met paraffien daarin te plaas? En hoekom het die lemurs op Madagaskar lang wollerige sterte, terwyl sommige lemurspesies geen sterte het nie?...more25minPlay
May 06, 20177 MayHoe vergelyk die broeitydperk van dinousouriër-eiers met die van moderne voëls, soos hoenders? Watter persentasie van Suid-Afrika se landsoppervlak word deur woude beslaan, en watter tipe organismes word deur hierdie woude onderhou? En waarom en hoe verdamp water?...more23minPlay
April 29, 201730 AprHoe word vuurvliegies se lig geproduseer? Kom kleurvariante by bosbokke ook voor? Wat is die oorsprong van die yster-oksied in rooi Kalahari-sand? En wat is die verskil tussen 'n sakspinnekop en 'n gras-sakspinnekop?...more25minPlay
April 22, 201723 AprWat is die voor- en nadele van die gebruik van grys water in en om die huis? Hoekom drom miere saam op amandelboompies in die Noord-Kaap? En hoe vertolk 'n mens weerkaarte?...more25minPlay
April 15, 201716 AprHoe weet voëls waar om kos te vind? Watter spore oor die vroegste mense is reeds in Suid-Afrika gevind? En wat veroorsaak velletsels op walvisse?...more28minPlay
April 08, 20179 AprHoekom is klippe in waterstrome so glad? Wat laat 'n ringnekpapegaai 'n Nooienshaarboom opvreet? En wat is die impliksasie van die nuwe klassifikasie van dinousouriërs?...more27minPlay
April 01, 20172 AprWaarom is plaasbotter harder as margarien? Watter invloed het die stadsomgewing op wilde diere se gedrag? En hoekom suig bosluise aan die onderkant van 'n skilpad se dop vas en nie aan sy bene nie?...more27minPlay
March 25, 201726 MarWat is die voedingswaarde van kos wat in 'n mikrogolfoond gaar gemaak is? Hoe kry 'n geitjie sy voete los as hy teen 'n vertikale oppervlak beweeg? En het diere individuele persoonlikhede, of is hulle gedrag aangeleer?...more24minPlay
March 18, 201719 MarHet die heelal 'n uiteinde, en wat sal 'n mens sien as jy daar sou uitkom? Hoe ver kan die kommandowurm-mot vlieg om die plaag so vinnig uit Suid-Afrika se noordelike buurlande oor Noordwes en Limpopo te laat versprei? Watter soort geitjie lê haar eiers in 'n gat in 'n metaalhek, en hoekom is daar so baie eiers dat sommige selfs uitval?...more28minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.