Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.
October 15, 201616 OctAs die water in die see aanvanklik vars was, waar het die sout vandaan gekom? En as dit eers later sout geword het, hoe het dit die lewe in die see beïnvloed? Wat is 'n bloublasie, en waarmee behandel 'n mens die brandplekke van bloublasies?...more25minPlay
October 08, 20169 Oct 2016Wat veroorsaak dat 'n bees met vyf pote gebore word? Hoekom sien 'n mens soms akkedisse met gevurkte sterte? En is daar ander diere behalwe akkedisse, wat 'n verlore ledemaat kan regenereer?...more23minPlay
October 08, 20169 Oct 2016Wat veroorsaak dat 'n bees met vyf pote gebore word? Hoekom sien 'n mens soms akkedisse met gevurkte sterte? En is daar ander diere behalwe akkedisse, wat 'n verlore ledemaat kan regenereer?...more23minPlay
October 01, 20162 Oct 2016Hoekom is die letters op 'n tikmasjien of rekenaar se toetsbord nie in alfabetiese volgorde nie? Waarom is groot gedeeltes naby Augrabies die afgelope paar jaar onder skadunet geplaas? En watter rol speel die ontwikkeling van tegnologie en meganisasie in toenemende verstedeliking?...more25minPlay
September 24, 201625 Sep 2016Hoekom is die letters op 'n tikmasjien of rekenaar se toetsbord nie in alfabetiese volgorde nie? Waarom is groot gedeeltes naby Augrabies die afgelope paar jaar onder skadunet geplaas? En watter rol speel die ontwikkeling van tegnologie en meganisasie in toenemende verstedeliking?...more25minPlay
September 17, 201618 Sep 2016Wanneer en hoe het lewe op aarde ontstaan? Hoe het die ravyn onder die Augrabies-waterval ontstaan? En wat verhoed dat die ravyn nie deur water-erosie al dieper die binneland in gekerf word nie?...more28minPlay
September 10, 201611 Sep 2016Kan 'n mens kannibaal-rotte teel om 'n rotplaag onder beheer te bring? Hoekom word daar so baie akkedisse by die Augrabies-waterval aangetref? En wat is die verskillende ontstaansredes vir dorpe?...more27minPlay
September 03, 20164 Sep 2016Is suurlemoene alkalies? Was die mini-ystydperk van ongeveer 1300 tot 1850 die gevolg van miljoene ontbindende lyke van die inheemse bevolking van die Amerikas? En hoeveel waarheid is daar in die teorie dat kleurterapie feitlik alle siektes kan genees?...more27minPlay
August 27, 201628 Aug 2016Hoe word die afstand tussen die aarde en die son gemeet? Hoekom word daar deesdae so baie nuwe planete ontdek? Hoekom dra mense klere? En wat in troeteldier-hare veroorsaak allergiese reaksies by mense?...more25minPlay
August 20, 201621 Aug 2016Is daar 'n alternatief vir spoeltoilette? Wanneer broei slange se eiers uit? En hoekom floreer sekere dorpe op die platteland, terwyl ander kwyn?...more28minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 722 episodes available.