Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 709 episodes available.
January 22, 201222 Jan 2012Hoe werk swaartekrag? Waarom kan bye nie oor ‘n groot wateroppervlak vlieg nie? Wat veroorsaak dat Teflon aan ‘n pan vaskleef? En was die vulkaniese uitbarsting van Krakatoa dalk daarvoor verantwoordelik dat die Israeliete droogvoets deur die Rooi See kon trek?...more27minPlay
January 15, 201215 Jan 2012Hoekom ruis ‘n ketel sodra die water begin warm word? Is gruisgroewe ‘n bedreiging vir fossiel-navorsing, of kan die twee mekaar aanvul? En hoekom bly aartappels en patats langer warm as ander kossoorte in dieselfde bak?...more28minPlay
January 08, 20128 Jan 2012Watter paddaspesie se paddavissies is deurskynend? Kan 'n by aangeklam raak van sjerrie? En hoekom raak slange nie aggressief wanneer daar foto’s van hulle geneem word nie?...more26minPlay
January 01, 20121 Jan 2012Hoe groot is ‘n voorstedelike mier-kolonie? Hoekom neem kat- en hondehare so lank om afgebreek te word? Loop ‘n skilpad gevaar om te veel water te verloor as ‘n mens hom knaend optel? En aan watter familie behoort ‘n metaalkleurige muskiet?...more24minPlay
December 18, 201118 Dec 2011Kan dit reën sonder dat daar ‘n koue of ‘n warm front teenwoordig is? Wat veroorsaak ‘n onderstebo reënboog? En hoe het die kruis en dwars strepe in die veld ontstaan wat ‘n mens noord van Carnavon uit die lug sien? Die gaste is Bennie Schloms en Piet Eloff....more23minPlay
December 11, 201111 Dec 2011Wat veroorsaak die brul-geluid wat sandduine in die Noord-Kaap maak? En kom hierdie verskynsel slegs daar voor? Dan wil ‘n luisteraar ook weet hoe vertolk ‘n mens die lyne wat isobare op weerkaarte aandui? En hoe verskil dit van kontoerlyne op ‘n kaart?...more28minPlay
December 04, 20114 Dec 2011Hoekom het dinosourusse sulke lang nekke gehad? En hoe het hulle harte dit reg gekry om die brein van bloed te voorsien? Dan wil ‘n luisteraar ook weet hoekom stink die blomme van sekere plante so erg?...more28minPlay
November 27, 201127 Nov 2011Die diversiteit wat oor die eeue op die aarde voorgekom het, en vandag steeds voorkom, is die direkte uitvloeisel van aardverwarming hetsy natuurlik of mensgemaak. So sê professore LeFras Mouton en Henk Geertsema, asook die ekoloog, Dave Pepler....more26minPlay
October 02, 20112 Oct 2011Waar sit ‘n hoender se piep? Wat is ‘n huidjie-eenderm? En kan ‘n mens slange ruik?...more26minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit?:How many episodes does Hoe verklaar jy dit? have?The podcast currently has 709 episodes available.