Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
November 27, 201127 Nov 2011Die diversiteit wat oor die eeue op die aarde voorgekom het, en vandag steeds voorkom, is die direkte uitvloeisel van aardverwarming hetsy natuurlik of mensgemaak. So sê professore LeFras Mouton en Henk Geertsema, asook die ekoloog, Dave Pepler.26 minPlay
October 02, 20112 Oct 2011Waar sit ‘n hoender se piep? Wat is ‘n huidjie-eenderm? En kan ‘n mens slange ruik?26 minPlay