Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
#HoeNou?! is 'n insiggewende oudioreeks wat allerlei alledaagse name, gebruike, kosse en dinge op 'n pittige manier ondersoek en verduidelik waar dit vandaan kom. Die reeks word ontwikkel en aangebied... more
FAQs about #HoeNou?!:How many episodes does #HoeNou?! have?The podcast currently has 52 episodes available.
March 12, 2021Waar kom toffies vandaan?Toffie (ook bekend as tameletjie) is ʼn lekkerny wat bekend is in elke Suid-Afrikaanse huis. Maar wanneer het mense vir die eerste keer toffies begin maak? Su-an en Gerhard gesels oor die herkoms van toffie en wat die verskil is tussen toffie en tameletjie. Bring jou koffie, gryp ʼn toffie, en kom kou saam aan dié tameletjie. Meer oor die podsending...more12minPlay
March 05, 2021Hoekom hou ons duim vas?Het jy geweet die Engelse het “hold thumbs” direk uit Afrikaans geleen en nie andersom nie?! Al ooit gewonder waarom duimvashou ʼn simbool vir voorspoed is? Su-an en Gerhard gesels oor die verskille en ooreenkomste tussen "duim vashou", “hold thumbs” en "cross your fingers". Meer oor die podsending...more10minPlay
FAQs about #HoeNou?!:How many episodes does #HoeNou?! have?The podcast currently has 52 episodes available.