Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.
August 28, 2025Hoe lyk dit in my Beloofde Land - Ep5God dink nie soos ons dink nie, en Hy sien nie wat ons sien nie. Ons moet leer om soos Hy te dink en te sien wat Hy sien, want dan sal ons nie so maklik benoud raak en al die onnodige vrae vra wat ons soms vra nie....more10minPlay
August 27, 2025Hoe lyk dit in my Beloofde Land - Ep4Wanneer ons weerstand sien in ons lewens, moet ons leer om soos Jesus te dink. Ons moet leer om te sien wat Hy sien. En dis absoluut moontlik. Kom leer saam met ons....more10minPlay
August 22, 2025Hoe lyk dit in my Beloofde Land - Ep3Moenie staat maak op wat jy sien en wat jy moontlik kan doen "om God so bietjie uit te help" nie! Wees sensitief genoeg om in geloof te beweeg wanneer Hy sê dis tyd om te beweeg, al lyk die omstandighede glad nie gunstig nie....more7minPlay
August 21, 2025Hoe lyk dit in my Beloofde Land - Ep2Teenkanting en weerstand, moenie ons maatstaf wees of ons in die wil van God is, of nie. Die enigste maatstaf van Sy wil is Sy Woord en Sy beloftes....more9minPlay
August 20, 2025Hoe lyk dit in die Beloofde Land? Ep1Gaan al die stêrre in 'n lyn wees en alles perfek lyk, sodat ek kan weet, dis nou die tyd om te begin beweeg? Heelwaarskeinlik nie. Die rivier mag dalk wal tot wal in vloed wees, maar is jy bereid om in geloof die eerste tree te gee? Want dit is wat geloof doen......more11minPlay
August 19, 2025Ep1 - Finansies in God se KoninkrykKol 1:13 sê dat ons oorgebring is uit die mag van die duisternis na die koninkryk van Jesus, dit beteken, as ons in 'n ander koninkryk is, moet ons sekerlik verstaan hoe werk finansies in hierdie koninkryk? Reis saam met ons en leer hoe kyk God na finansies....more9minPlay
August 15, 2025Ep8 - Terwyl ek wag op my belofte - Roei ongeloof uit!Ongeloof het die Israeliete verhoed om die beloofde land in te neem. Maar waar kom geloof en ongeloof vandaan? Kom luister saam....more12minPlay
August 14, 2025Ep7 - Terwyl ek wag op my belofte - Ongeloof verhinder Israel om in te gaanIsrael was bang vir die reuse in die beloofde land, maar hulle skuil agter hulle vrees en noem dit wysheid. Maar God noem dit op die naam en hulle ongeloof verhoed 'n hele generasie om die beloofde land in te gaan.Ons moet ongeloof met hand-en-tand beveg in ons lewens!!...more11minPlay
August 13, 2025Ep6 - Terwyl ek wag op my belofte - Deel met Twyfel en OngeloofTwyfel en Ongeloof kan en sal die beloftes van God neutraliseer in ons lewe en ons moet dit erken en ontwortel so gou as moontlik....more10minPlay
August 12, 2025Ep5 - Terwyl ek wag op my belofte - Ons kry toegang tot genade deur geloofGenade is God se onverdiende voorsiening in alles wat ons mag nodig hê, maar genade is nie outomaties nie. Ons kry toegang tot God se genade deur geloof....more10minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.