Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 154 episodes available.
February 18, 2025Episode 10: Jou Identiteit in Christus - Ep10Die liefde van God verdryf alle vrees....more10minPlay
February 13, 2025Episode 7: Jou Identiteit in Christus - Ep 7Begin in jou gedagtes dink wat die Woord sê die waarheid is. Wie jy in werklikheid is in Jesus...more10minPlay
February 13, 2025Episode 6: Jou Identiteit in Christus - Ep 6Om te kan verander het ons nodig om anders te dink. Ons moet die ou mens aflê en die nuwe mens aantrek wat soos God lyk....more8minPlay
February 07, 2025Episode 5: Jou Identiteit in Christus - Deel 5Efesiërs 5:22-24 sê ons wedergebore gees is deur God herskep in Sy geregtigheid en heiligheid. Jy het reeds die geregtigheid van God en jy is reeds heilig. Dis nie iets wat jy nog moet bereik nie...more9minPlay
February 07, 2025Episode 4: Jou identiteit in Christus - Laat toe dat Sy Woord jou gedagtes veranderWou jy al dinge in jou lewe verander? Jou humeur, jou depressie, jou vrees... noem maar op. Daar is 'n maklike manier volgens God se Woord. Kom kyk saam met ons wat sê Sy Woord....more10minPlay
February 06, 2025Episode 3: Jou Identiteit in Christus - Deel 3Waar jy op fokus in jou gedagtes is vanwaar jy jou lewe gaan ervaar....more11minPlay
February 02, 2025Episode 2: Jou identiteit in Christus - Deel 2Reis saam met ons deur die Woord en ontdek jou ware Identiteit....more11minPlay
February 01, 2025Episode 1: Jou identiteit in Christus - Deel 1Stap saam met ons deur hierdie reeks en ontdek die lewensveranderende waarheid van jou identiteit in Jesus...more11minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 154 episodes available.