Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Jaco Thom se podcast:How many episodes does Jaco Thom se podcast have?The podcast currently has 149 episodes available.
March 14, 2021Joh 12:20-36 Jesus, 'n koringkorrel en die wêreldDis nie vir God genoeg dat net ’n klompie uitgesoektes gered word nie. Hy het die verlossing van die hele wêreld in die oog....more25minPlay
February 21, 2021Jesaja 55 Kom, almal wat dors isGod se weë is nie ons weë nieAs dit sleg gaan, sê mense graag: “Nou ja, ons moet maar berus en tevrede wees. Die Here se gedagtes is nie ons gedagtes nie, en sy weë is nie ons weë nie.” Dit staan presies so in Jes 55:8! Maar is dit ’n uitspraak wat ons moet laat berus?...more30minPlay
February 14, 2021Markus 9:2-8 Sondag van VerheerlikingTema: Kyk weer na JesusDie gevaar bestaan dat ons só by Jesus se menslikheid vassteek dat ons nie genoegsaam sy Goddelikheid in ag neem nie. Hierdie dag herinner ons dat Jesus van Nasaret inderdaad die Seun van God is, aan wie alle mag gegee is....more29minPlay
February 07, 2021Jesaja 40:1-11 Is God weg?God is weg. Dit is die ergste wat enige mens kan ervaar, die diepste put waarin jy gegooi kan word, die moeder van alle krisisse. Daarnaas is alle ander dinge, hoe erg hulle ook al mag wees, kinderspeletjies....more28minPlay
January 29, 20211 Kor 13:4-8a LiefdesimfonieOns speel almal in God se simfonie; ons moet mooi musiek maak met ons lewens, en ons moet dit saam met ander doen. Paulus gee vir ons die bladmusiek hiervoor in 1 Korintiërs 13....more50minPlay
January 28, 2021Jak 4:13-17 Week van Gebed (Donderdag)Om te lewe onder die teken van DV...more27minPlay
FAQs about Jaco Thom se podcast:How many episodes does Jaco Thom se podcast have?The podcast currently has 149 episodes available.