Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Jaco Thom se podcast:How many episodes does Jaco Thom se podcast have?The podcast currently has 149 episodes available.
January 15, 2021Markus 1:1-8 Gereed om Jesus te volgMarkus is haastig om by die punt van sy verhaal uit te kom: dat Jesus die Messias, die Gesalfde is, die Seun van God. Dís wat hy wil hê sy lesers moet weet en glo. Daar is ’n dringendheid in hom. Hy wil hê mense moet Jesus leer ken. En daarom draal hy nie met sy vertelling nie. Hy val as ’t ware met die deur in die huis....more45minPlay
January 08, 2021Psalm 139 Wie is God vir jouOns het elkeen ’n prentjie, of ’n idee, in ons kop oor God en hoe Hy is. Dié verstaan van God bepaal uiteindelik wat jy van Hom verwag of nie verwag nie, en hoe jy leef....more41minPlay
December 17, 2020Hebreërs 9:28Gaudete - Derde Sondag in AdventKersfees, blydskap & die kruis...more45minPlay
November 15, 2020Joh 19 & Eks 12 Jesus Christus, God se PaaslamJohannes doen baie moeite om Jesus se kruisiging in te klee sodat ons kan verstaan dat Hy die Paaslam is wat geslag is....more1h 3minPlay
November 08, 2020Handelinge 13:32-39 & Romeine 1:16-17Prediker: Ds Errol SheppardTema: Die doop: ’n aanskouingsles van God se genade...more54minPlay
FAQs about Jaco Thom se podcast:How many episodes does Jaco Thom se podcast have?The podcast currently has 149 episodes available.