Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
February 21, 2023Kompas 21 Februarie 2023Matrikulante Merwe de Vries van Hoërskool Stellenberg en Cristen Koegelenberg van Bloemhof, deel hulle wenke om moeilike uitdagings en situasies te hanteer....more24minPlay
February 20, 2023Kompas 20 Februarie 2023Athina Jansen gesels met sportuitblinkers van New Orleans Sekondêr en Hoërskool Brackenfell. Sy praat ook met die jong akteur, Jacques de Bruin, oor sy rol in die sepie, Arendsvlei....more23minPlay
February 17, 2023Kompas 17 Februarie 2023Jongmense op die platteland het min tot geen geriewe om hulle besig te hou. Freek Oerson, ‘n taalonderwyser van Swellendam, vertel hoe hy ‘n teater in sy gemeenskap op die been gebring het. Een van die teater se beste produkte, Ayden October, gesels oor sy suksesse....more27minPlay
February 16, 2023Kompas 16 Febuarie 2023Mart-Leen Oosthuizen gesels met Bianca van Heerden oor verhoudings op hoërskool. Sy vertel hoe jy jou verjouding op 'n gesonde voet kan begin, die gevaartekens in jong verhoudings, en hoe jy kan keer dat jong liefde jou lewe oorneem....more28minPlay
February 15, 2023Kompas 15 Februarie 2023Arehan Brand gesels met Elizbeth Matthee van Nuhorizon, ‘n keuringsagentskap vir jong mense wat by Amerikaane karnavalle wil werk. ‘n Paar leerders van Hoërskool Brandwag in Uitenhage kuier ook saam....more23minPlay
February 14, 2023Kompas 14 Februarie 2023Mar-li van der Merwe gesels met matriek-toppresteerders Dade Jason van Hoërskool Tygerberg en Adrienne Murray van die Pionier Skool vir Blindes oor hulle resep vir akademiese sukses....more19minPlay
February 13, 2023Kompas 13 Februarie 2023Arehan Brand gesels met leerders van die Hoërskool Brandwag in Kariega (voorheen Uitenhage) oor hulle prestasies. Modelle, ‘n speller en meisies wat geslagstereotipes in ‘n ongewone sport breek, is in die kollig....more28minPlay
February 10, 2023Kompas 10 Februarie 2023Nie almal beplan om ná skool te gaan studeer nie. Baie mense oorweeg dit om by die polisie of weermag aan te sluit. Edwina Maarman is 'n polisiebeampte en Andrea Constable is werksaam by die Suid-Afrikaanse Vloot. Hulle gesels oor hulle beroepe....more20minPlay
February 09, 2023Kompas 9 Febuarie 2023Ons leer jou om kreatiewe en goedkoop geskenke te maak om jou geliefdes spesiaal te laat voel, sonder dat dit ‘n arm en ‘n been kos....more19minPlay
February 08, 2023Kompas 8 Februarie 2023Die eerste paar weke van die akademiese jaar is dikwels deurmekaar vir leerders. Atletiekoefeninge tydens skooltyd, bloedige hitte wat almal moet trotseer, en dan is hulle aandag ook nog by die vakansie... Arehan Brand gee raad oor wat om te doen in hierdie tyd om te verseker dat hulle nie onproduktief is nie, en sodoende ook van sukses verseker is aan die einde van die jaar....more28minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.