Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
March 07, 2023Kompas 7 Maart 2023MTBS is een van ons land se grootste atletiekbyeenkomste tussen vier skole, Hoërskool DF Malan, Hoërskool Tygerberg, Hoërskool Bellville en Hoërskool Stellenberg. Mar-li van der Merwe gesels met leerders op die MTBS-bestuurspan oor vanjaar se tema vir die byeenkoms, en wat alles agter die skerms gebeur. Hulle deel ook hulle ervarings van die pawiljoenvertonings en flashes....more27minPlay
March 06, 2023Kompas 6 Maart 2023MTBS is een van ons land se grootste atletiekbyeenkomste tussen vier skole, Hoërskool DF Malan, Hoërskool Tygerberg, Hoërskool Bellville en Hoërskool Stellenberg. Mar-li van der Merwe gesels met leerders op die MTBS-bestuurspan oor vanjaar se tema vir die byeenkoms, en wat alles agter die skerms gebeur. Hulle deel ook hulle ervarings van die pawiljoenvertonings en flashes....more27minPlay
March 03, 2023Kompas 3 Maart 2023Heruitsending - Chrislynn Sias gesels met digter en kunstenaar Gracia Nicholls, wat ook een van haar gedigte voordra. Die vermaaklikheidsverslaggewer, Kelly-Lee Ohlson, vertel wat haar werk behels, en wat sy in haar vrye tyd doen....more20minPlay
March 02, 2023Kompas 2 Maart 2023Mart-Leen Oosthuizen gesels met ‘n matriekleerder met ‘n inspirerende storie. Sy vind ook meer uit oor ambagte....more26minPlay
March 01, 2023Kompas 1 Maart 2023Arehan Brand gesels met hoërskoolleerders oor dinge wat hulle akademiese prestasie belemmer, soos konsentrasiebrekers, aandagafleiers, stres en tegnologie. Hulle bespreek ook studiemetodes en dinge wat akademiese prestasie kan verbeter....more28minPlay
February 28, 2023Kompas 28 Februarie 2023Dr. Erna Gerryts, 'n opvoedkundige sielkundige verbonde aan Universiteit Stellenbosch, vertel wat beroepsvoorligting en psigometriese toetse is, hoe om ‘n ingeligte beroepskeuse te maak, en watter stappe om te volg om drome te verwesenlik wanneer ‘n loopbaanrigting gekies word....more26minPlay
February 27, 2023Kompas 27 Februarie 2023Net soos ‘n sonneblom het vanaand se uitblinker die vermoë om jou dag op te helder met haar borrelende geaardheid. Ons uitblinker is niemand anders as Athina Jansen nie! Sy gesels oor haar toekomsplanne en deel van haar opwindende ervarings van die afgelope twee jaar in die musiek- en toneelbedryf....more26minPlay
February 24, 2023Kompas 24 Februarie 2023’n Gesonde verhouding met geld is baie belangrik. Jaylee Gertse vertel hoe sy rande rek, en Neil Van der Walt van DebtSafe praat oor die belangrikheid van ‘n begroting en jou krediettelling....more27minPlay
February 23, 2023Kompas 23 Februarie 2023Marlè Penz is besig met studies om 'n vlieënier te word. Sy vertel wat dit behels en hoe jy 'n vlieglisensie kan bekom....more26minPlay
February 22, 2023Kompas 22 Februarie 2023Watter uitdagings staan tussen jou en jou loopbaandoelwitte? Hoe oorkom jy daardie uitdagings? Arehan Brand gesels met Clirissa Olivier, ’n werwingsagent, oor die verskillende uitdagings wat loopbaandoelwitte belemmer en uitdaag....more21minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.