Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
April 04, 2023Kompas 4 April 2023Mar-li van der Merwe gesels met kunstenaar, innoveerder en aktrise Mandri Sutherland oor haar opwindende beroep. Mandri het nie gesit en wag vir geleenthede nie, sy het buite die boks gedink, 'n eenvrouvertoning geskryf en dit in mense se huise begin opvoer....more26minPlay
April 03, 2023Kompas 3 April 2023Chloè van Rooyen gesels met drie van die deelneemers en die wenner van die Huisgenoot Eisteddfod 2022. Hulle vertel wat hulle ervaring was met die kompetisie en ook van hulle ander prestaties. Hulle het raad vir verhoogvrees en moedig jongmense aan wat graag aan Eisteddfods wil deelneem....more20minPlay
March 31, 2023Kompas 31 Maart 2023Ons kyk na praktiese maniere om die natuur te bewaar. Jesme Swartz, aanbieder van AFRICA FROM WITHIN, ‘n natuurbewarings program op TV, en 'n natuurbewaringsbewuste, Marchillin Barry, vertel wat ons kan doen om by te dra tot bewaring....more25minPlay
March 30, 2023Kompas 30 Maart 2023Christelle van Tonder gesels oor die uitdagings, kultuurverskille en veranderinge om oorsee te gaan skool hou as ‘n Suid-Afrikaner. Sy gesels oor die geleenthede wat die land waarin sy nou werk bied vir jongmense, en gee raad vir jongmense wat dalk vir’n klein rukkie oorsee wil gaan werk....more23minPlay
March 29, 2023Kompas 29 Maart 2023Arehan Brand gesels met Trudi van Wyk, Direkteur vir Beroepsopleiding by die Departement Hoër Onderwys en Opleiding, oor die naskoolse onderwyssektor en die verskillende onderwys- en opleidingsinstellings. Sy verduidelik waarvoor om op die uitkyk te wees om vas te stel of instellings wettig of onwettig is en of hulle kursusse geakkrediteer is aldan nie....more24minPlay
March 28, 2023Kompas 28 Maart 2023Wat is emosionele intelligensie? Is dit iets wat gekweek of aangeleer kan word? Bedryfsielkundige en transformasie-afrigter Cindy Square gesels oor die belangrikheid van EI in die werksplek....more27minPlay
March 27, 2023Kompas 27 Maart 2023Mar-li van der Merwe kuier op die sportveld, op die verhoog en in die klaskamer by jong uitblinkers wat hulle talente slyp om hulle potensiaal te verwesenlik....more26minPlay
March 24, 2023Kompas 24 Maart 2023Akteur, skrywer en digter Veronique Jefthas gesels hor hare en wat haar kroon se krank is. Die talentvolle Jodi Jantjies vertel waarvoor sy dankbaar is....more26minPlay
March 23, 2023Kompas 23 Maart 2023Katrina Steyn is ‘n lewensafrigter wat op mense se sterk punte fokus. Sy glo ons moet eerder op die positiewe fokus....more28minPlay
March 22, 2023Kompas 22 Maart 2023Elzahn Dorfling, ‘n lewensafrigter van die Kaap, praat oor effektiewe tydsbestuur en deel tegnieke en wenke oor hoe om elke dag die beste gebruik van 24 uur te maak. Menseregtedag en die betekenis daarvaan kom ook onder die vergrootglas....more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.