Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
April 18, 2023Kompas 18 April 2023Verstaan jy homonieme, homofone, sinonieme en antonieme? Suzette van Niekerk, ‘n Afrikaans Huistaal-vakadviseur, deel wenke oor die vraestelle. Arehan Brand vind meer uit van die verskillende aanlynhulpbronne om leerders te help met hersiening en voorbereiding vir eksamen....more28minPlay
April 17, 2023Kompas 17 April 2023Mikayla Joy Brown en Kerscha Titus vertel van hulle ervarings by die Klein Karoo Kunstefees, en hulle gee ons 'n voorsmakie van die produksie, Jantjies and the Pearls. Hullee deel ook wenke vir karakterontledeing en die skryf van tekste....more24minPlay
April 14, 2023Kompas 14 April 2023Selfdood is ‘n hartseer werklikheid in Suid-Afrika, en die statistiek skets ‘n onrusbarende prentjie. Chrislynn Sias praat met Robin-Leigh Cupido oor haar reis met depressie en selfdood, en hoe dit aanleiding gegee het tot ’n selfdoodvoorkomingstoer na skole. Die bekroonde akteur, Carlo Daniels, gesels oor sy sukses....more25minPlay
April 13, 2023Kompas 13 April 2023Jandre Lubbe het ná matriek besluit om ‘n musiekgraad te voltooi. Hy is baie talentvol en speel in verskeie orkeste reg oor die land. Hy vertel van musiek as studierigting, die praktiese opleiding, die teorie en die aansoekproses. Jandre praat ook oor die verskeie loopbane wat jy kan volg wanneer jy jou graad in musiek voltooi het....more23minPlay
April 12, 2023Kompas 12 April 2023Arehan Brand gesels met ‘n paar jongmense oor hoe om vir hulp te vra wanneer hulle dit benodig, en hoe om verantwoordeliheid te neem vir hulle situasie. Hulle vertel ook of hulle dink die moderne jeug dinge te maklik het....more25minPlay
April 11, 2023Kompas 11 April 2023Mar-li van der Merwe gesels met Jeanine Roux, medestigter, direkteur en onderwyser by Khula Leersentrum. Jeanine deel hulle benadering tot onderrig by die sentrum, en vertel wat hulle geïnspireer het om die sentrum te stig. Sy verduidelik ook wat haar beroep as ontwikkelingskonsultant behels....more24minPlay
April 10, 2023Kompas 10 April 2023Jurie Blignaut. 'n leerder by Hoërskool Rustenburg, vertel watter studiemetodes hy gebruik om sy puik prestaties te behaal. Hy vertel ook hoekom leerders sukkel om konsentrasie te behou tydens studietyd. Twee studente van Weskus Kollege, wat gaan deelneem aan die Nasionale Kampioenskappe van Kollegesport Suid- Afrika, vertel hoe hulle roetines lyk en deel hulle planne vir die toekoms....more22minPlay
April 07, 2023Kompas 7 April 2023Arehan Brand gesels met Clinton Morgenrood, ‘n sosialemedia-bemarker en kosstileerder, oor sy werk. Sanet Badenhorst vertel van haar liefde vir digkuns, skryf, kitaarspeel en haar besluit om haar wiskundekennis te verbeter....more26minPlay
April 06, 2023Kompas 6 April 2023Athina Jansen gesels oor die uitdagings, kultuurverskille en aanpassing om oorsee te gaan skool hou as ‘n Suid-Afrikaner. Sy gesels oor die geleenthede wat die land waarin sy nou werk bied, en gee raad vir jongmense wat daaraan dink om vir ’n kort tydperk oorsee te gaan werk....more23minPlay
April 05, 2023Kompas 5 April 2023Hoe hanteer ons jongmense druk en stres? Arehan Brand praat met Charl Davids, waarnemende direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Studentevoorligtingsentrum, meganismes om druk en stres te hanteer....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.