Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,419 episodes available.
May 15, 2023Kompas 15 Mei 2023Kenners sê dansvaardighede is baie voordelig vir jongmense se algehele gesondheid. Dit dra by tot ‘n beter sosiale lewe, fisiese gesondheid en leer hulle ook lewensvaardighede. Vyf leerders van Hoërskool Strand is besig om hulle danstalent baie goed te benut. Die groep het deelgeneem aan verskeie kompetisies, en is genooi om hulle talent in Portugal en Ierland te gaan wys. Ons hoor ook van ’n jong danser wat die geleentheid gekry het om oorsee haar danspassie te gaan uitleef....more19minPlay
May 12, 2023Kompas 12 Mei 2023Van Delft tot Duitsland! Chislynn Sias gesels met 'n groep leerders van Delft en hulle fasiliteerder, Janine Fortuin, oor klimaatsverandering en wat hulle in Duitsland gaan doen. ‘n Paar bekendes kom loer ook in....more17minPlay
May 11, 2023Kompas 11 Mei 2023Die sportdrankie, Prime, het die wêreld in rep en roer, en dis geen geheim dat dit besonder gewild is onder die jongklomp nie. Mart-Leen Oosthuizen het ondersoek gaan instel oor die redes vir die histerie....more23minPlay
May 10, 2023Kompas 10 Mei 2023Arehan Brand gesels met Keagan van Blerk, ‘n jong sjef en kok oor haar werk aanboord ‘n seiljag, die uitdagings wat dit bring, asook die lekker dele van haar werk....more23minPlay
May 09, 2023Kompas 9 Mei 2023Die halfjaar-eksamens is om die draai. Opvoedkundige spesialis Elisna Kelly verduidelik hoe om spanning te verminder, hoe ouers leerders kan bemagtig en ondersteun tydens die voorbereiding, hoe leerders kan verhoed om punte weg te gooi tydens die eksamen, en hoe leerders vraestelle meer effektief kan beantwoord....more27minPlay
May 08, 2023Kompas 8 Mei 2023Hoërsool Parys spog met ‘n ‘n Karate Kid én ‘n wêreldklas diskusatleet wat Suid Afrika by die Afrikaspele in Zambië verteenwoordig het. Zak Thirion en Zak Naude vertel vir Chloè van Rooyen van hulle passies en prestasies....more23minPlay
May 05, 2023Kompas 5 Mei 2023Die lewe van ‘n onderwyser is nie altyd so sleg soos wat dit klink nie – jy moet net weet waar om die perke en grense te stel, en dan is die wedloop reeds halfpad gewen. Arehan Brand gesels met Zanel Bindeman, ‘n jong onderwyseres, oor haar werk as onderwyser en sportafrigter, en hoe sy en haar leerders dit regkry om pret te hê....more20minPlay
May 04, 2023Kompas 4 Mei 2023Nadene, ’n modeontwerper, gesels oor haar beroep, en gee raad oor hoe jy ‘n beroep in die modebedryf kan begin....more25minPlay
May 03, 2023Kompas 3 Mei 2023Heruitsending: Arehan Brand kry raad by Janice Viljoen van EDUvelopment oor Graad 9-vakkeuses. Hy loer ook in by die Chrysalis Academy in Tokai, en vind uit hoe hierdie instansie die jeug se vaardighede en lewens verbeter....more30minPlay
May 02, 2023Kompas 2 Mei 2023Mar-li van der Merwe gesels met dierewelsyn-wetenskaplike Lize Erasmus. Haar navorsing vir 'n meestersgraad het gewys dat koeie wat aan klassieke musiek blootgestel word, meer melk produseer....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,419 episodes available.