Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
January 24, 2023Kompas 24 Januarie 2023Fisioterapeut Nicol Vermeulen praat oor die voordele wat oefening inhou, en vertel hoe ons die nuwe jaar op ‘n gesonde voet kan begin....more24minPlay
January 23, 2023Kompas 23 Januarie 2023Opvoedkundige spesialis Elisna Kelly vertel hoe leerders die nuwe akademiese jaar kan aanpak....more29minPlay
January 20, 2023Kompas 20 Januarie 2023Het jy enige nuwejaarsvoornemens? Hou jy nog daarby? Of glo jy nie dat dit werk nie? ‘n Nuwe jaar hou tog iets anders in as die draai van ‘n seisoen. Dit is ‘n tyd waar ‘n mens besin oor jou gedrag en menswees. Jy besluit wat werk vir jou en wat nie. ‘n Skoon blaadjie. Hoe kan ‘n mens praktiese voornemens of doelstellings maak wat doenbaar is? Maryke Groenewald, ‘n lewensafrigter, vertel hoe jy dit kan doen....more19minPlay
January 19, 2023Kompas 19 Januarie 2023Werkloosheid onder jongmense is 'n groot probleem in Suid-Afrika. Aney Vermaas het haar eie besigheid begin, en gee raad vir jongmense oor hoe om dieselfde te doen. Sy gesels oor die belonings en struikelblokke van entrepreneurskap....more23minPlay
January 18, 2023Kompas 18 Januarie 2023KRAGKAMP – Episode 17: Arehan Brand en Mar-li van der Merwe vind by die oorblywende ses deelnemers uit hoe die week se aandetes lyk, en of hulle onder die R2 000-begroting kon bly....more27minPlay
January 17, 2023Kompas 17 Januarie 2023Geregistreerde dieetkundige Aleché Barnard praat oor die belangrikheid van voedsel vir breinkrag, ontwikkeling, gemoedstoestand en algemene gesondheid....more25minPlay
January 16, 2023Kompas 16 Januarie 2023Arehan Brand gesels met liedjieskrywer en sangeres, Jodi Jantjies, oor die liedjie, Erika Way, wat sy saam met Spoegwolf uitgereik het. Sy vertel ook van haar spraakprobleem, en hoe sy, inm weerwil daarvan, steeds sukses behaal....more22minPlay
January 13, 2023Kompas 13 Januarie 2023Of jy gewig wil verloor, jou gewig konstant wil hou of net meer gesond wil leef - kenners is dit eens dat ‘n dieet meer belangrik is as oefening. Oefening is egter noodsaaklik. Hanlie Jordaan, ‘n dieetkundige, en Olivia Losper, ‘n persoonlike afrigter, gee wenke oor wat ons by ons dieet kan voeg en wat ons tuis kan doen om meer fiks te wees....more26minPlay
January 12, 2023Kompas 12 Januarie 2023Bianca van Heerden, ‘n berader by laer- en hoërskole, gee raad oor hoe om die nuwe skooljaar en al sy uitdagings aan te pak. Sy fokus op fisiese en emosionele voorbereiding, hoe jy selfvertroue kan bou om nuwe vriende te maak, en hoe jy onbekende omgewings vir jouself gemaklik kan maak....more26minPlay
January 11, 2023Kompas 11 Januarie 2023KRAGKAMP - Episode 16: Arehan Brand en Mar-li van der Merwe loer by die deelnemers in ná ‘n ruskans van drie weke. Die volgende uitdaging word bekendgemaak: Begrotings en Beplanning. Ekonoom Dawie Roodt is die kenner en beoordeelaar. Hy deel ook ‘n paar begrotingswenke....more27minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.