Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
January 10, 2023Kompas 10 Januarie 2023Watter impak het eksamenuitslae op matrikulante? Wat kan matrikulante doen wat negatiewe uitslae wil verbeter? Opvoedkundige spesialis Elisna Kelly gee raad oor hoe om die uitwerking van die uitslae op matrikulant se lewe te bestuur....more28minPlay
January 09, 2023Kompas 9 Januarie 2023Arehan Brand gesels met JJ van Niekerk, die ATKV se Dramaprojek-organiseerder, oor die 2023 toneel- en drama-aanbod. Hy gesels ook met die wenners van 2022 se TienerToneel-, DigiToneel en Tjokkertoneel-kompetisies....more31minPlay
January 06, 2023Kompas 6 Januarie 2023Watter lesse het jy in 2022 geleer, en waarna sien jy uit in 2023?...more18minPlay
January 05, 2023Kompas 5 Januarie 2023Wat behels die binneshuise-ontwerp as ‘n beroep? Michaela Koen gesels oor haar beroep en hoe om daarvoor te studeer. Sy gee ook wenke aan studente en leerders oor hoe om hulle kamers mooi en modern te laat lyk vir min geld....more25minPlay
January 04, 2023Kompas 4 Januarie 2023Arehan Brand gesels met Lo-André Strümpher, ‘n jong onderwyser wat direk nadat hy in 2012 gematrikuleer het, onderwys gaan studeer het. Hy vertel hoe hy hierdie besluit gemaak het, en hoe dit daartoe gelei het dat hy in Engeland skool gee. ‘n Paar van 2022 se matrikulante vertel van hulle na-skoolse planne vir 2023....more26minPlay
January 03, 2023Kompas 3 Januarie 2023Arehan Brand gesels met ‘n paar van 2022 se matrikulante oor hoe hulle laaste jaar op skool was. Neal van die Hoërskool Durbanville, Lerandi van die Hoërskool Dirkie Uys, asook Reagan en Mieke van die Hoërskool DF Malan kuier saam, en vertel ook wat vir hulle voorlê in die lewe na skool....more21minPlay
January 02, 2023Kompas 2 Januarie 2023Arehan Brand klets met die sosiale mediasensasie, aktrise, skrywer, digter en aktivis van die Paarl, Veronique Jephtas. Hulle lag en grap saam, maar gesels ook meer ernstig, sonder om hulleself te ernstig op te neem!...more28minPlay
December 29, 2022Kompas 29 Desember 2022Elize Greyling doen ongelooflike werk as onderwyseres en motiveerder vir sowel die leerders waarmee sy in aanraking kom as die onderwysers wat saam met haar werk. Sy is ‘n onderwyseres vir leerders met gehoorverlies. Sy vertel van haar werk, die boek wat sy geskryf het, en die skool se interaktiewe tuin om die kurrikulum vir hierdie leerders interessant te maak....more25minPlay
December 28, 2022Kompas 28 Desember 2022Arehan Brand ondersoek die lewe ná matriek, en die keuses van jongmense om hulle professionele lewe te bevorder. Hy gesels met Antonette le Roux wat in 2012 gematrikuleer het, en dadelik ná skool begin werk het. Wiehann van Niekerk wat in 2015 gematrikuleer het, en ‘n jaar se breuk geneem het van werk en studies, praat oor sy keuse....more29minPlay
December 27, 2022Kompas 27 Desember 2022Mar-li van der Merwe gesels met Juan Glover, 'n gevorderde lewensreddingsparamedikus. Hy gee raadoor hoe om ongelukke te vermy, en verduidelik wat om in sekere mediese noodgevalle te doen....more18minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.