Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
December 26, 2022Kompas 26 Desember 2022Arehan Brand gesels met 'n paar van 2022 se top jong uitblinkers en kyk terug na die hoogtes wat hulle vanjaar bereik het....more30minPlay
December 23, 2022Kompas 23 Desember 2022Theodore Jantjies vertel van die produksie, Platform 9 Homecoming, Kersfees en die nostalgie daarvan. 'n Paar bekendes deel hulle seënwense en Kersplanne....more22minPlay
December 22, 2022Kompas 22 Desember 2022Lenka van Dyk werk op ‘n skip, en het al in die buiteland ge aupair. Sy gee wenke oor hoe om goedkoop te reis, en vertel van haar ondervindings as ‘n jong toeris....more25minPlay
December 21, 2022Kompas 21 Desember 2022KRAGKAMP - Episode 5: Die laaste twee deelnemers kry die geleentheid om hulle debatte te voer oor gratis tablette en skootrekenaars vir huiswerk, én of ouers toegelaat moet word om hulle kinders se bewegings via hul selfone te monitor. Die punteleer word ook opgedateer, en ‘n belangrike aankondiging word gemaak....more29minPlay
December 20, 2022Kompas 20 Desember 2022Dawid Mocke, 'n voormalige wêreldkampioen in seeroei en oudlid van die Nasionale Lewensreddingspan, gesels oor veiligheid in en om die water....more23minPlay
December 19, 2022Kompas 19 Desember 2022Arehan Brand gesels met Ruchelle Botha, ‘n WP Aksie Netbal-speler, oor haar passie vir dié sportsoort. Sy deel ook fiksblywenke vir die feesseisoen om die kersete en vakansiekos weg te brand....more26minPlay
December 16, 2022Kompas 16 Desember 2022Wêreldwyd het 27% van vroue en meisies van 15 en ouer óf fisiese óf seksuele mishandeling ervaar, maar in Suid-Afrika is die syfer 'n verbysterende een-derde of selfs 50%. Chrislynn Sias praat met Enrico Hartzenberg en Gershwin Mias oor hoe geslagsgebaseerde geweld aanleiding gegee het tot die teaterproduksie, Vloeibare Moed....more26minPlay
December 15, 2022Kompas 15 Desember 2022As jy dit moeilik vind om vir mense kersgeskenke te koop, sal hierdie werkswinkel jou leer om kreatiewe naamkaartjies en ander kaartjies te maak om jou geliefde spesiaal te laat voel, sonder dat dit ‘n arm en ‘n been kos. Wees kreatief hierdie kersseisoen en maak jou eie kersgeskenke. Ilze de Villiers lei die werkswinkel, en verduidelik hoe om verskeie maklike kersgeskenke te maak....more28minPlay
December 14, 2022Kompas 14 Desember 2022KRAGKAMP - Episode 14: Die tonge klap wanneer die res van die deelnemers verder debatteer. Dr. Elbie Adendorff, verbonde aan die Universiteit Stellenbosch en beoordeelaar vir hierdie uitdaging, gee terugvoer....more20minPlay
December 13, 2022Kompas 13 Desember 2022Neville Goliath, die Wes-Kaapse Programbestuurder van die Positiewe Gedragsprogram, vertel vir Mar-li van der Merwe van die program en hoe die onderwysdepartement skole wil skep wat omgee....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.