Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
October 31, 2022Kompas 31 Oktober 2022Albertha van der Merwe, senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans Huistaal in die grondslagfase by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, vertel hoe ouers, voogde en onderwysers, leerders in die grondslagfase se leesvermoë kan ontwikkel en verbeter....more24minPlay
October 28, 2022Kompas 28 Oktober 2022Die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika is kommerwekkend. Chrislynn Sias gesels met Lika Berning, medestigter van iKasi Creative, ‘n nie-winsgewende organisasie, oor hoe ons dit kan verminder en die jeug kan bemagtig. Ons eie Athina Jansen vertel hoekom ‘n mens hard moet werk, want haar harde werk werp immers vrugte af!...more26minPlay
October 27, 2022Kompas 27 Oktober 2022Hardus Greyling gesels oor sy beroep as fisikus en bestuurder van navorsing by die WNNR. Hy gee raad vir jongmense en vertel ook hoe 3D-drukwerk ‘n positiewe impak het op die omgewing....more24minPlay
October 26, 2022Kompas 26 Oktober 2022KRAGKAMP - Episode 7: Die laaste paar deelnemers kook die resep wat deur beoordelaar Martelize Brink gedeel word. Arehan Brand en Mar-li van der Merwe loer ook by Martelize in om te hoor hoe die deelnemers gevaar het. Die die deelnemers vertel wie hulle grootste teenstanders is....more33minPlay
October 25, 2022Kompas 25 Oktober 2022Arehan Brand gesels met Suzette van Niekerk, vakadviseur vir Afrikaans Huistaal vir Graad 10 – 12 in die Eden en Sentraal-Karoo Onderwysdistrik. Hulle bespreek die drie eindeksamen-vraestelle....more22minPlay
October 24, 2022Kompas 24 Oktober 2022Arehan Brand gesels met Clemizia Cupido, ‘n Ekonomie-vakadviseur in die Eden Sentraal en Karoo Onderwysdistrik, oor die twee eindeksamen-vraestelle. Hulle bespreek die uitleg van die vraestelle en die slaggate om te vermy....more29minPlay
October 21, 2022Kompas 21 Oktober 2022Chrislynn Sias gesels met Angus Solly, ‘n Tuks-student wat in sy vryetyd ‘n waaghals-dubbel is in die TV-reeks, Diepe Waters. Rocco Meiring, ‘n swemafrigter gee raad oor swem, en maak seker ons is reg vir die swemseisoen....more18minPlay
October 20, 2022Kompas 20 Oktober 2022Dans speel ‘n belangrike rol in baie kulture. Dit bring mense saam, en daarom fokus ons op dans as 'n loopbaan. Dirk Badenhorst gesels oor sy baletgeselskap. 'n Danser vertel ook van moderne dans en verduidelik wat dit behels om dansklasse aan te bied....more27minPlay
October 19, 2022Kompas 19 Oktober 2022KRAGKAMP - Episode 6: Die deelnemers begin met die derde uitdaging, kook en kombuisetiket. Arehan Brand en Mar-li van der Merwe kry ‘n resep by RSG se Martelize Brink, en sy deel ook wenke om te verseker dat jy skoon en netjies in die kombuis werk....more31minPlay
October 18, 2022Kompas 18 Oktober 2022Arehan Brand gesels met André Louw, ‘n geskiedenis-vakadviseur by die Kaapse Wynland Onderwysdistrik, oor die inhoud van vraestelle, hoe om die opstel- en brongebaseerde vrae te beantwoord, en die algemene foute wat leerders soms maak....more29minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.