Die regerende party, Swapo, se Sekretaris Generaal, Sophia Shaningwa het 1 miljoen Namibiese doller aan die Eerste Minister, Saara Kuugongelwa-Amadhila, oorhandig vir die bestryding van Covid-19. Die skenking is gedoen namens Swapo se kommersiële vleuel, namens verskeie besighede. Die Eerste Minister sluit by ons aan.