Talle plaaslike owerhede skuld NamWater miljoene doller in uitstaande waterrekenings en nou, met die opdrag van die Ministerie van Stedelike en Landelike Ontwikkeling, moet alle dorpsrade en munisipaliteite water voorsien aan alle inwoners, ongeag hulle skuldvlakke. Abraham Nehemia, die Hoof Uitvoerende Beampte van NamWater sluit by ons aan...