Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
April 03, 2020Hou kop met inperkingMet die inperking in die Khomas- en Erongo-streke werk talle mense van die huis af of is op verlof. Dit kan lei tot depressie en met minder dinge om te doen is daar ook meer tyd om voor die yskas te staan. Juandri Steytler ‘n Dieetkundige van Windhoek het raad om kop te hou en is ons gas vanoggend....more3minPlay
April 03, 2020Motor vervaardigers in buurland sit hand byDie Nasionale Vereniging van Voertuig Vervaardigers in Suid-Afrika sê dat daar ‘n rekord daling in voertuig verkope in die land aangeteken is. Ongeveer 30 persent minder voertuie is in Maart in die land verkoop en fabrieke het uitdagings met die uitbreking van korona. Maar mediese toerusting word nou vervaardig in van die aanlegte. Dr Norman Lamprecht van die vereniging sluit by ons aan...more2minPlay
April 02, 2020Vrae oor stimuluspakketBruce Hansen, Besturende Direkteur van Simonis en Storm het met die oggendspan in diepte gesels oor die stimuluspakket wat bekendgemaak is ten opsigte van die uitdagings van die korona-virus....more12minPlay
April 02, 2020Alles oor water in WindhoekDie oggendspan gesels met Harold Akwenye van Stad Windhoek oor waterbronne, die akwifer, die koste van water en meer....more7minPlay
April 02, 2020Meulens sal produkte hêMet die inperking wat President Hage Geingob gestel het is daar baie maatskappye wat struikelblokke het met die vervoer van vrag en ander ondervind glad nie probleme nie, veral die wat voedsel voorsien aan die land. Ons gesels met die Voorsitter van die NMI Groep van Maatskappye, Ian Collard....more3minPlay
April 01, 2020Old Mutual help met Korona.Old Mutual Namibië het 5 miljoen Namibiese doller toegewy aan die stryd teen die korona-virus. Kosmas Egumbo, die Besturende Direkteur van die Old Mutual groep van maatskappye is ons gas....more3minPlay
April 01, 2020Is dit 'n Fishrot-6 Twitter rekening?Milton Engelbrecht wie optree vir Mike Nghipunya, een van die sogenaamde Fishrot-6, het ten sterkste ontken dat die Twitter rekening in Nghipunya se naam, waaroor Kosmos 94.1 Nuus verslag gedoen het, sy klient sin is. Hy gesels eksklusief vanoggend met Kosmos 94.1 Nuus....more3minPlay
April 01, 2020Toerisme bedryf trek swaar.Standard Bank Namibië het grasie maatreëls aangekondig vir hulle kliënte wat in die toerisme bedryf werk. Volgens Gitta Paetzold van die Namibiese Gasvryheidsvereniging is die bedryf lamgelê deur die uitbreking van die korona-virus. Sy sê hulle het uitgereik na finansiële instansies vir ondersteuning. Sy is ons gas....more3minPlay
March 31, 2020Namibier verskyn op gewilde reeks.Andeline Wieland, ons eie woestynroos wat op die allergewilde Bachelor-reeks haar verskyning gemaak het gesels met Kosmos 94.1....more6minPlay
March 31, 2020Slange weer aan die beweeg.Die oggendspan gesels met Namibië se eie slangman Francois Theart... dit wil voorkom asof die slange weer begin loop so ons kry raad....more8minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.