Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
April 21, 2020Help Namibiërs om huis toe te komOngeveer 80 Namibiërs is in Suid-Afrika gestrand sonder die finansiële vermoë om terug te keer huis toe. Vir twee vlugte vanaf Windhoek na Kaapstad en Johannesburg word ongeveer 380 000 Namibiese doller benodig. Die plaaslike Okanti Stigting werk op die oomblik hieraan... Michaela Tietz van Okanti is ons gas......more2minPlay
April 21, 2020Diamante ook onder drukEkonomieë regoor die wêreld word drasties geknou deur die heersende Covid-19 pandemie. Diamante bly ‘n belangrike bron van inkomste vir ons regering maar volgens Kennedy Hamutenya, die Hoof Uitvoerende Beampte van Namdia gaan die plaaslike en internasionale diamant-industrie ook swaar gebuk onder die huidige toestande. Hy gesels vanoggend met Kosmos 94.1 Nuus......more2minPlay
April 21, 2020Gesondheidsminister sê 200 000 sal getoets wordKenners het hulle kommer uitgespreek oor die lae getalle toetse wat in Namibië uitgevoer is vir Covid-19. Dr Bernard Haufiku, die Koordineerder van die Covid-19 taakmag is ook op rekord dat hy kommer het daaroor. Die Namibiese Minister van Gesondheid Dr Kalumbi Shangula hetbevestig dat daar nou verdere toetse gedoen sal word en hulle poog om 200 000 uit te voer. Hy sluit by ons aan oor die jongste in die verband....more2minPlay
April 20, 2020Swakopmund het nuwe tuisteDie jong olifant bul wie in Desember by Swakopmund sy opwagting gemaak het, is oor die naweek verskuif deur die span van Na/a’an ku sê na die bewaringsorganisasie net noord van die hoofstad. Kosmos 94.1 Nuus gesels vanoggend met Rudie van Vuuren van Na/a’an ku sê oor die toekoms van die nou beroemde Swakopmund olifant....more2minPlay
April 20, 2020Nie alle myne kan werk nieDie Hoof Uitvoerende Beampte van die Kamer van Mynwese Veston Malango sê terwyl myne eers instruksie gegee is om in instandhouding in te gaan het hulle nou toestemming op ten volle operasioneel te wees. Malango het bygevoeg dat sosiale afstand en ander Covid-19 maatreëls in plek moet wees. Hy sluit vanoggend by ons aan......more2minPlay
April 20, 2020Van die kinders sal nie bereik word nieOnderwysers regoor die land tree vandag aan vir diens en afstandsonderrig begin vir die akademiese jaar. Maar daar is groot uitdagings. Die Namibiese Ministerie van Onderwys se Uitvoerende Direkteur Sanet Steenkamp gesels vanoggend met Kosmos 94.1 Nuus oor die jongste in die verband.......more3minPlay
April 17, 2020Kouer winter, dalk goeie komende seisoenNamibië se tweede helfte van die reënseisoen het alle verwagtinge oortref maar dit blyk om nou verby te wees soos die winter nader kruip. Ons gesels met die Suid-Afrikaanse klimatoloog Johan van den Berg....more3minPlay
April 17, 2020Alweendo gesels oor die stand van mynweseDie Namibiese Minister van Myne en Energie Tom Alweendo gesels vanoggend met Kosmos 94.1 Nuus oor die inperking van die myne wat nou net in instandhouding is. Die Minister het gelas dat instandhouding volhou moet word tydens die inperking sodat produksie weer hervat kan word wanneer die inperking tot ‘n einde kom....more3minPlay
April 17, 2020Lekker teater kompetisieDie Nasionale Teater van Namibië bied ‘n teater-uitdaging ‘Act it Out’ aan. Die veldtog word digitaal gehou en akteurs kan kies van 6 monoloë wat hulle kan voorberei en dan opneem. Nelago Shilongoh van die NTN gesels vanoggend met ons oor die besonderhede....more3minPlay
April 16, 2020Sanet deel lekkerny-resepte en ander dingetjiesNom nom!!! Sanet Prinsloo, Namibië se eie bekroonde koningin van die kombuis, gesels met Jean Louis en Yanna oor korona resepte! Ons is mos nog 3 weke by die huis... Kom ons KOOK!!!!...more12minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.