Van die wedstryde om na uit te sien in die volgende ronde van die Super Rugby reeks die naweek sluit wedstryde in tussen die Highlanders en die Rebels, Waratahs teen die Lions, Hurricanes teen die Sunwolves, Reds teen die Sharks, Stormers teen die Blues in Kaapstad en dan die Bulls teen die Jaguares op Loftus Versfeld. Die Oud-Welwitschia Chrizander Botha sluit by ons aan.