Namibiërs het kommer dat die reën, wat oor redelike groot gedeeltes van die land ontvang is, nou verby is en dat die herstel van die veld gekelder kan word. Maar, volgens die Suid-Afrikaanse klimatoloog Johan van den Berg van Santam Landbou, sal daar goeie gemiddelde moontlik behaal word. Hy is ons gas.