Daar het reeds meer as 25 000 mense ingeskryf vir ons Wen ‘n Erf-SMS-kompetisie wat op 31 Januarie ten einde loop, so die tyd om deel te neem, loop nou vining uit. Die ontwikkelaar van die Hentiesbaai Gholf en Leefstyl Landgoed en die man wat aan Kosmos 94.1 luisteraars die erf van ter waarde van meer as 400-duisend Namibiese dollar beskikbaar gestel het as prys vir ‘n SMS-kompetisie, Paul van Biljon, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.