Die Graad 12 Standaardgraad uitslae is bekend en meer as 10 000 leerders het vir universiteit gekwalifiseer. Oudergewoonte sal talle weer sukkel om finansiering, en om plek te kry in die kursus van hulle keuse. Dr David Namwandi, stigter van die Internasionale Universiteit van Bestuur, oftewel IUM, is ons gas vanoggend.