Die Ministerie van Gesondheid het die jaar in die nuus gebly met medisyne tekorte, swak diens en vervallende infrastruktuur wat hooflyne gedomineer het. Kosmos 94.1 Nuus gesels vanoggend met die Uitvoerende Direkteur van die Ministerie Ben Nangombe.
1 Talk to us about the many and varied challenges the ministry continues to face?
2 Going forward into 2020, what are your plans to improve service delivery?