Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
November 25, 2019Alles is in plek vir WoensdagNamibiërs gaan Woensdag na die stembus toe vir die Nasionale Vergadering en Presidensiële verkiesings. Die Hoof Kiesbeampte van die Namibiese Verkiesingskommissie Theo Mujoro, sê alles is in plek vir die verkiesing. Hy sluit by ons aan vanoggend....more2minPlay
November 25, 2019Padveiligheid in die nuusDis amper vakansietyd en padveiligheid is weer in die nuus. Volgens die Senior Bestuurder vir Ongeluk- en Beseringsvoorkoming by die Namibiese Motorvoertuig Ongelukkefonds, Sidney Boois is hulle tans besig met hulle veiligheidsveldtog vir die feesseisoen....more2minPlay
November 22, 2019Plaaslike wildboerdery van hoë standaardMet die knellende droogte wat Namibië tans ervaar is daar sommige kenners wat glo dat wildboerdery die beste en mees volhoubaarste opsie is in die land asgevolg van die diere se aanpassings tot droë toestande. Die Hoof van die Namibiese Omgewingskamer, Dr Chris Brown is ons gas....more3minPlay
November 22, 2019Jannie de Beer rig Gimmies afDie Bestuur van die Curro Windhoek Gymnasium het bekend gemaak dat Jannie de Beer, voormalige-Springbok rugbyspeler, as Windhoek Gimnasium se Direkteur van Rugby aangestel is. De Beer het met gesels vanoggend met Kosmos 94.1 Nuus....more3minPlay
November 22, 2019Nadja is opgewonde oor Mej. HeelalMej. Namibië, Nadja Breytenbach, het gister vertrek na Atlanta, Georgia in die VSA, waar sy sal deelneem aan die 68ste van die Mej Heelal skoonheidskompetisie. Breytenbach sê dat sy opgewonde is om Namibië te verteenwoordig....more2minPlay
November 21, 2019Kyk uit vir vervalsde geldVervalsde geld is weer in sirkulasie in Namibië en volgens berigte, is hierdie die tyd van die jaar waar dit meer waarskynlik sal voorkom. Die Bank van Namibië se Adjunk Direkteur van Korporatiewe Kommunikasie Kazembire Zemburuka is ons gas....more2minPlay
November 21, 2019Vleisuitvoere na China vorder uitstekendNamibie voer al ‘n geruime tyd vleis uit na China en, volgens Meatco, gaan dit baie goed en die mark bly steeds groei. Rosa Hamukuaja-Tobias, hoof van kommunikasie by Meatco gesels met Kosmos 94.1 Nuus....more2minPlay
November 21, 2019Rehoboth Dorpsraad streef vir ontwikkelingDie Rehoboth Dorpsraad ervaar op die oomblik probleme met onwettige grondbesetting. Ons sluit aan by Simeon Kanime, die hoof uitvoerende beampte van die dorpsraad vir die jongste oor die dorp se uitdagings na ‘n moeilike paar jaar....more2minPlay
November 20, 2019Verdere uitdagings vir ons landNamibië word geklassifiseer as 'n middelinkomste-land wat groot uitdagings bied, veral vir finansiële ondersteuning te midde van onder meer, rampe. Maar daar is talle ander uitdagings vir Namibië. Ons gesels met Eloise du Plessis, 'n Ekonoom van PSG Konsult in Windhoek....more3minPlay
November 20, 2019Dis Wêreld KinderdagOns vier vandag Wêreld Kinderdag. Charlemaine Husselmann van Lifeline Childline Namibië sluit by ons aan....more2minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.