Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
November 06, 2019Die Windhoekse Stadspolisie sê hulle het reeds begin met ‘n padveiligheidsveldtogDie Windhoekse Stadspolisie sê hulle het reeds begin met ‘n padveiligheidsveldtog in aanloop tot die feesseisoen in Desember. Die hoof van die stadspolisie, Abraham Kanime het padgebruikers gemaan om verkeersreëls te gehoorsaam en binne die wet te bly. Hy sluit by ons aan....more2minPlay
November 05, 2019Heersende droogtetoestande in Namibië wek steeds kommerHeersende droogtetoestande in Namibië wek steeds kommer met wydverspreide veevrektes wat in sekere dele van die land voortduur. Die Namibiese Produsente Droogtehulp groep is in die lewe geroep om onder andere, noodbehoewende produsente by te staan met voer vir hulle diere. Die voorsitter van die groep, Henriëtte le Grange....more2minPlay
November 05, 2019Suid-Afrika het Vrydag net-net sy beleggingstatus behou nadat Moody’s die land afgegradeer het na negatief toeSuid-Afrika het Vrydag net-net sy beleggingstatus behou nadat Moody’s die land afgegradeer het na negatief toe.’n Beleggings-konferensie begin vandag en duur tot Donderdag in die buurland. President Cyril Ramaphosa het gesê Suid-Afrika het beleggings nou meer nodig as buitelandse hulp. Dawie Klopper, beleggingsekonoom by PSG Konsult in Gauteng....more1minPlay
November 05, 2019Volgens die Windhoekse Stadspolisie, skuld inwoners meer as 10 miljoen dollar in uitstaande boetesVolgens die Windhoekse Stadspolisie, skuld inwoners meer as 10 miljoen dollar in uitstaande boetes. Daar is in die verband 56 000 lasbriewe. Bestuurders word aangemoedig om die stadspolisie se hoofkantoor te besoek en uit te vind of daar ‘n lasbrief of uitstaande boete is. Ons sluit aan by Charl Morkel, Senior Superintendent van die Windhoekse Stadspolisie....more2minPlay
November 04, 2019Daar is talle Chinese besighede bedrywig in die landNavorsing oor die verhouding tussen Namibië en China deur die Namibiese Instituut vir Openbare Betrekkinge toon dat daar talle Chinese besighede in die land bedrywig is. Die navorsing het ook lig gewerp op die herrie rondom konstruksietenders wat aan Chinese maatskappye toegeken is. Dietrich Wemmert van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat....more3minPlay
November 04, 2019Op 27 November gaan Namibiërs na die stembusOp 27 November gaan Namibiërs na die stembus. In die jongste Afrobarometer opname word werkloosheid as die grootste probleem beskou wat die land in die gesig staar, dit, volgens 54 persent van respondente. Frederico Links, navorser by die Instituut vir Openbare Betrekkinge, sluit by ons aan....more3minPlay
November 04, 2019Die groot nuus van die naweek is natuurlik die Rugbywêreldbeker oorwinning vir die SpringbokkeDie groot nuus van die naweek is natuurlik die Rugbywêreldbeker oorwinning vir die Springbokke met ‘n deurslaggewende wen van 32-12 teen Engeland. Oud Bok Corne Krige is ons gas....more2minPlay
November 01, 2019Die jongste Afrobarometer-opname dui aan dat ongeveer 41% van Namibiërs wil sien dat die grond onteien wordDie jongste Afrobarometer-opname dui aan dat ongeveer 41% van Namibiërs wil sien dat die grond onteien word. Volgens sommige kenners is grondonteiening opsigself nie 'n oplossing nie, met baie internasionale voorbeelde, soos Zimbabwe. Dr Hoze Riruako ‘n politieke kenner....more3minPlay
November 01, 2019Daar is Suid Afrikaanse boere wat tans met langtermyn huurkontrakte in die Stavropol streek in Rusland onderteken hetDaar is 'n handvol Suid Afrikaanse boere wat tans met langtermyn huurkontrakte in die Stavropol streek in Rusland onderteken het. Die Russiese ministerie van buitelandsesake het aan Kosmos 94.1 nuus bevestig dat ander families op die oomblik bates in Suid Afrika verkoop om Rusland toe te trek. Daar is ook boere wat deeltyds in Rusland en in die Vrystaat boer. Dr. Theo de Jager, die voorsitter van die Konfederasie van Suider-Afrikaanse Landbou-unies sluit by ons aan....more3minPlay
November 01, 2019Môre is die sogenaamde D-Dag vir die SpringbokkeMôre is die sogenaamde D-Dag vir die Springbokke wanneer hulle Engeland aanvat in die Rugby Wêreldbeker finaal in Jokohama, Japan. Rayaan Adriaanse woordvoerder van die Bokspan, sluit by ons aan vir ‘n laaste word voor die span uitdraf....more1minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.