Die redakteursforum van Suid-Afrika, Sanef, wil hê die buurland se Minister van Energie, Gwede Mantashe, moet die name bekend maak van die twee joernaliste oor wie hy erken het dat hy hulle betaal het om ʼn storie oor sy verhouding met ʼn student uit die media te hou. Ben Rootman van die Suid Afrikanse Persklub sluit by ons aan.