Die Namibiese Minister van Finansies Calle Schlettwein lewer môre sy hersiene middeltermyn begroting in die parlement. Die Minister sal volgens berigte aan aspekte soos onder andere die inkrimping van die ekonomie, vooruitsigte vir 2020 en staatsbesteding aandag gee. Robert McGregor van Cirrus Capital in die hoofstad met sy mening.
1 What about the critical sectors of education and health, and infrastructure projects Robert?
2 And the struggling SOEs, like Air Namibia and the NBC, do you think they will get extra funding?