Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
October 14, 2019President Cyril Ramaphosa van Suid-Afrika is in LondenPresident Cyril Ramaphosa van Suid-Afrika is soos ons in die nuus gehoor het in Londen waar hy opnuut sal fokus op buitelandse belegging in Suid-Afrika. Hy spreek vandag konferensiegangers toe by die Financial Times se beraad oor Afrika. Professor Jannie Rossouw hoof van die Sakeskool by Wits in Johannesburg sluit by ons aan....more1minPlay
October 14, 2019Oud president Jacob Zuma van Suid-Afrika se verhoor begin môreOud president Jacob Zuma van Suid-Afrika se verhoor op klagte van korrupsie,rampokkery, bedrog en belasting ontduiking begin môre nadat sy aansoek dat sy vervolging permanent gestaak word, met koste van die hand gewys is. Professor Andre Duvenhage hoogleraar in Politieke Wetenskap aan die Noordwes Universiteit op Potchefstroom is ons gas....more2minPlay
October 11, 2019Vanjaar se Pick & Pay Cycle Classic is die naweek by die Hage Geingob stadion in WindhoekVanjaar se Pick & Pay Cycle Classic is die naweek by die Hage Geingob stadion in Windhoek. Voorbereidings is op die oomblik in volle gang vir die geleentheid wat môre en Sondag plaasvind. Danny Meyer, die President van die Rotariërklub in Windhoek sluit by ons aan....more2minPlay
October 11, 2019Die Namibiese Minister van Finansies, Calle Schlettwein, is ons gas vanoggendDie Namibiese Minister van Finansies, Calle Schlettwein, is ons gas vanoggend oor die jongste Wêreld Mededingendheids verslag van die Wêreldbank....more2minPlay
October 11, 2019Die Springbokke is besig om voort te berei vir hulle volgende wedstrydDie Springbokke is besig om voort te berei vir hulle volgende wedstryd in die 2019 Rugby Wêreldbeker-reeks. Suid-Afrika sal teen Skotland, Japan of Ierland speel in die kwarteindronde.Rayaan Adriaanse die Springbokke se woordvoerder sluit by ons aan uit Japan....more2minPlay
October 10, 2019Internasionale ekonomiese faktore het 'n invloed op ons streekInternasionale ekonomiese faktore soos die sogenaamde handelsoorlog tussen Amerika en Sjina en ander gebeure het volgens kundiges ‘n invloed op ons streek.Dr Azar Jammine ‘n Suid-Afrikaanse ekonoom met sy mening....more3minPlay
October 10, 2019Noodmaatreëls is bekend gemaak oor droogteDie Namibiese Eerste Minister, Dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila het die jongste inligting bekend gemaak oor die regering se noodmaatreëls en hulpprogramme om gemeenskappe en produsente wat deur die knellende droogte geraak word, te help. Ons sluit aan by die Eerste Minister....more3minPlay
October 10, 2019Turning point Namibia” bly gekant teen die wettiging van dagga in die landTurning point Namibia” bly gekant teen die wettiging van dagga in die land.Die groep sê dagga lei tot gebroke families, kinders wat skole verlaat, werksverliese en in sommige gevalle selfs lewensverlies. Sara Elago, die stigter van “Turning Point Namibia” is ons gas....more2minPlay
October 09, 2019Die Namibiese krieketspan is in Dubai waar hulle gaan deelneem aan die T20 Wêreldbeker kwalifiserende wedstrydeDie Namibiese krieketspan is in Dubai waar hulle gaan deelneem aan die T20 Wêreldbeker kwalifiserende wedstryde. Rudie van Vuuren die President van Krieket Namibië het die jongste....more1minPlay
October 09, 2019Reaksie word ontvang oor die getuienis wat voor die Zondo-kommissie getuigReaksie word ontvang oor die getuienis wat voor die Zondo-kommissie oor staatskaping in Johannesburg gelewer word en wat wydlopend mense impliseer. Professor Hussein Solomon ‘n Politieke ontleder van Suid Afrika met sy mening....more2minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.