Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
October 17, 2019Afrobarometer se bevindinge oor demokrasie in ons landVolgens die jongste Afrobarometer-indeks het die populêre steun vir die demokrasie in Namibië ‘n afwaartse neiging getoon asook die tevredenheid met die land. Professor Leslie Blaauw ‘n politieke analis aan die Universiteit van Namibië met sy mening....more2minPlay
October 17, 2019Ekonomiese en tegnologiese veranderings in die besigheidslandskapKundiges het gereageer op die verwagte veranderings wat oor die volgende dekade gaan plaasvind op ekonomiese gebied en die drastiese ontwikkeling van die sogenaamde tegnologiese landskap. Volgens Paul Keursten, die stigter en hoof uitvoerende beampte van die groep W17 in Kaapstad, moet sakeleiers, entrepreneurs en staatsamptenare so gou moontlik begin met die aanpassings om suksesvol te wees in die lig van veranderings op die ekonomiese en tegnologiese landskap. Hy sluit by ons aan....more3minPlay
October 17, 2019Aktualiteit Mensehandel met Advokaat John WaltersDie Namibiese polisie het ‘n nuwe veldtog van stapel gestuur om mensehandel te bekamp. Lede van die publiek word versoek om 10111 of die nuwe geslagsgebaseerde geweld hulplyn op 106 te skakel. Mensehandel neem toe in die land.Die Ombudsman van Namibië, Advokaat John Walters sluit by ons aan....more2minPlay
October 16, 2019Die Springbokke is hard aan die voorberei vir Sondag se Wêreldbeker-kwarteindwedstryd teen JapanDie Springbokke is hard aan die voorberei vir Sondag se Wêreldbeker-kwarteindwedstryd teen Japan. Rayaan Adriaanse die Springbokke se woordvoerder sluit by ons aan uit Japan....more2minPlay
October 16, 2019Paspoortboekies is weer beskikbaarDie Namibiese Ministerie van Binnelandse Sake en Immigrasie het bekend gemaak dat paspoortboekies weer beskikaar is. Die Namibiese Adjunkminister van Binnelandse Sake en Immigrasie, Maureen Hinda-Mbuende is ons gas.....more2minPlay
October 16, 2019Reaksie word ontvang oor buitelandse beleggers, om SAL te redEkonome het gereageer op President Cyril Ramaphosa wat sê die buurland se regering is bereid om met buitelandse beleggers te onderhandel om die beleërde SAL te red - net soos met die kragverskaffer Eskom wat hom in 'n moeras van skuld bevind.Dr Azar Jammine ‘n Ekonoom van Suid Afrika met sy mening....more2minPlay
October 15, 2019Gratis kykgenot op Afrikaanse TV? Ja, jy hoor reg!Gratis kykgenot op Afrikaanse TV? Ja, jy hoor reg! MYtv in Suid-Afrika en internasionaal is gratis om na te kyk en boonop is alles in Afrikaans! Jaco Ferreira kanaalhoof is ons gas....more3minPlay
October 15, 2019Oud president Jacob Zuma van Suid-Afrika se verhoor begin vandagOud president Jacob Zuma van Suid-Afrika se verhoor op klagte van korrupsie,rampokkery, bedrog en belasting ontduiking begin vandag nadat sy aansoek dat sy vervolging permanent gestaak word, met koste van die hand gewys is.‘n Regskenner in Suid Afrika, Marius du Toit met sy mening....more2minPlay
October 15, 2019Die meeste van die sowat 20 duisend stemlokale in Mosambiek is reeds oop vir kiesersDie meeste van die sowat 20 duisend stemlokale in Mosambiek is reeds oop vir kiesers om hulle stemme uit te bring in die land se algemene verkiesing vandag.. Waarnemers van die SAOG, die Statebond en die Europese Unie hou toesig oor die verkiesing. Professor Willie Breytenbach, ‘n Afrika-kenner sluit by ons aan....more2minPlay
October 14, 2019Die Namibiese rugbyspan is oppad terug huistoeDie Namibiese rugbyspan is oppad terug huistoe na hulle deelname aan die Wêreldbeker-reeks in Japan. Ongelukkig is hulle wedstryd gister teen Kanada asgevolg van ‘n tifoon afgelas. Vir sy mening oor ons deelname aan die reeks praat ons met Hakkies Husselman bekende rugbylegende ....more2minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.