Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
October 03, 2019Veranderinge in temperature weens klimaatsveranderingVeranderinge in temperature én reënvalpatrone weens klimaatsverandering kan oor die volgende dekades 'n beduidende invloed hê op die voorkoms van motte, skoenlappers en ander insekte in Afrika. Dit is volgens 'n studie wat aan die Universiteit Stellenbosch se Departement Bewaringsekologie en Entomologie.Professor John Terblanche van die departement is ons gas uit Stellenbosch.....more2minPlay
October 03, 2019Daar word gereageer oor Fitch se afgraderingDie Namibiese Minister van Finansies Calle Schlettwein het gereageer op die kredietgraderingsagentskap, Fitch wat die land van BB-plus na BB met ‘n stabiele vooruitsig afgegradeer het.Minister Schlettwein is ons gas vanoggend....more2minPlay
October 03, 2019Politieke partye in die land is besig met hulle onderskeie vierkiesingsveldtogtePolitieke partye in die land is besig met hulle onderskeie vierkiesingsveldtogte in aanloop tot die algemene verkiesing op 27 November. Vir sy mening sluit ons aan by die Namibiese politieke analis, dr Hoze Riruako.....more2minPlay
October 02, 2019Stéfan du Preez, Besturende Direkteur van Alexander Forbes Namibië sluit by ons aanStéfan du Preez, Besturende Direkteur van Alexander Forbes Namibië sluit by ons aan, oor die verandering in die besigheidsmodel van Alexander Forbes Namibië ....more4minPlay
October 02, 2019Botswana hou op 23 Oktober sy algemene VerkiesingBotswana hou op 23 Oktober sy algemene Verkiesing. Volgens berigte uit Gaborone is daar op die oomblik spanning tussen die regerende party en opposisiegroepe.Professor Willie Breytenbach, Afrika-kenner sluit by ons aan...more2minPlay
October 02, 2019Skuldvlakke in Namibiese huishoudings bly volgens berigte steeds hoogSkuldvlakke in Namibiese huishoudings bly volgens berigte steeds hoog te midde van die moeilike ekonomiese omstandighede in die land. Robert McGregor ‘n ekonoom van Cirrus Sekuriteite in Windhoek met sy mening....more2minPlay
October 01, 2019Die Populêre Demokratiese Beweging is besig om voort te berei vir die algemene verkiesing volgende maandDie Populêre Demokratiese Beweging is besig om voort te berei vir die algemene verkiesing volgende maand.McHenry Venaani is as presidents kandidaat van sy party aangewys.Die party se Sekretaris Generaal Manuel Ngaringombe met sy mening....more2minPlay
October 01, 2019Die swak ekonomiese toestand in Suid-Afika is volgens berigte een van die top-besprekingspunteDie swak ekonomiese toestand in Suid-Afika is volgens berigte een van die top-besprekingspunte by die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee-vergadering wat in Benoni aan die Gautengse Oos-Rand gehou word. Professor Martin Breitenbach van die Universiteit van Pretoria se Skool van Ekonomie sluit by ons aan......more2minPlay
October 01, 2019Die Springbokke speel eerskomende Vrydag om kwart voor twaalf die oggend Namibiese tyd teen ItaliëDie Springbokke speel eerskomende Vrydag om kwart voor twaalf die oggend Namibiese tyd teen Italië in hulle volgende groepwedstryd van die Rugby Wêreldbekerreeks in Japan. Rayaan Adriaanse die Bokke se woordvoerder sluit by ons aan uit Japan....more2minPlay
September 30, 2019Ethiopië is een van die snelgroeiendste ekonomieë in die wêreldEthiopië is een van die snelgroeiendste ekonomieë in die wêreld. BBP groeikoerse van ‘n gemiddeld van 10 persent is die afgelope 15 jaar aangeteken wat die ekonomie radikaal getransformeer het. Die Ethiopiese regering beplan om staatsbeheerde ondernemings te privatiseer. Ons gesels met Klaus Schade, 'n ekonoom van die Ekonomiese Vereniging van Namibië sluit by ons aan....more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.