Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
September 25, 2019Die buurland se landswye staking in bankwese bly in die nuusBesigheidseenheid Suid-Afrika, BUSA, sê die Hooggeregshof in Johannesburg sal na verwagting vandag uitspraak lewer oor sy dringende aansoek om Vrydag se landwye staking in die bankwese in die buurland te stuit. Dawie Klopper Beleggings Ekonoom van PSG Konsult in Gauteng met sy mening....more2minPlay
September 24, 2019Afrikalande wil aardverwarming as 'n wêreldwye noodtoestand laat verklaarAfrikalande wil aardverwarming as 'n wêreldwye noodtoestand laat verklaar.Die gevolge van klimaatverandering het die afgelope jare chaos in verskeie Afrikalande veroorsaak. Wetenskaplikes waarsku dat die pas van aardverwarming gaan toeneem.Dave Pepler ‘n Suid-Afrikaanse ekoloog....more2minPlay
September 24, 2019Die Nasionale Vervolgingsgesag in Suid-Afrika sê hy het geen bewyse dat oudpresident Jacob Zuma vergiftig is nieDie Nasionale Vervolgingsgesag in Suid-Afrika sê hy het geen bewyse dat oudpresident Jacob Zuma vergiftig is nie. Daar was in Junie 2014 na bewering ʼn aanslag op Zuma se lewe deur die toediening van gif, wat volgens hom ernstige liggaamlike leed veroorsaak het.. Jannie Kruger ‘n Suid-Afrikaanse prokureur, met sy mening....more2minPlay
September 24, 2019Namibië het sy ergste jaar van renoster stopery in 2015 beleef toe 97 van die diere gestroop isNamibië het sy ergste jaar van renoster stopery in 2015 beleef toe 97 van die diere gestroop is. Volgens Romeo Muyunda van die Ministerie van die Omgewing en Toerisme gaan dit op die oomblik aansienlik beter in die verband.Hy is ons gas....more2minPlay
September 23, 2019Soos ons in die nuus gehoor het is Namibië besig om voor te berei vir hulle tweede kragmetingSoos ons in die nuus gehoor het is Namibië besig om voor te berei vir hulle tweede kragmeting in die Wêreldbekerreeks in Japan nadat hulle gister in hulle openingswedstryd teen Italië verloor het. Hakkies Husselman die Namibiese rugbylegende is ons gas met sy mening....more2minPlay
September 23, 2019Die Nexus Groep van Namibië begin vandag met die opgradering van die Hosea Kutako Internasionale lughaweDie Nexus Groep van Namibië begin vandag met die opgradering van die Hosea Kutako Internasionale lughawe buite die hoofstad. Dit sal ongeveer ‘n jaar lank duur.Deon Verster, die Besturende Direkteur van Nexus sluit by ons ....more1minPlay
September 23, 2019Die jaarlikse Gobabis skou is die week in volle gangDie jaarlikse Gobabis skou is die week in volle gang . Daar is baie dinge om te sien, om te doen en om te proe. Danie Opperman die president van die Skou Verening sluit by ons aan....more2minPlay
September 20, 2019Skuld kan ernstige gevolge inhouVolgens kundiges is die skuldlas van Namibiese verbruikers volgens die jongste statistiek besig om toe te neem en kan dit ernstige gevolge inhou. Dr Omu Kakijaha Matundu van die Ekonomiese Fakulteit aan die universiteit van Namibië is ons gas....more3minPlay
September 20, 2019Die sportnuus toneel word vandag oorheers met die aanbreek van die 2019 rugbywêreldbekerreeks in JapanDie sportnuus toneel word vandag oorheers met die aanbreek van die 2019 rugbywêreldbekerreeks in Japan. Ons kry die menings van verskeie legendes op die rugbyveld oor die reeks....more2minPlay
September 20, 2019Alles is gereed vir die 2019 rugbywêreldbekerreeks wat vandag in Japan beginAlles is gereed vir die 2019 rugbywêreldbekerreeks wat vandag in Japan begin. Die Springbokke speel môre in hulle openingswedstryd teen die All Blacks en Namibië draf Sondag in hulle eerste wedstryd teen Italië uit.Nicholas van Santen die Kommunikasie Bestuurder van die 2019 RugbyWêreldbekerreeks se reëlingskomitee in Japan sluit by ons aan uit Tokio...more2minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.