Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
September 16, 2019Planne word vandag bekend gemaak oor die opgradering van die Hosea Kutako Internasionale lughaweDie Adjunk Eerste Minister en Minister van Buitelandse Sake en Samewerking, Netumbo Nandi Ndaitwah maak vandag tydens ‘n spesiale geleentheid die planne bekend vir die opgradering van die Hosea Kutako Internasionale lughawe buite die hoofstad. Dan Kamati,van die Namibiese Lughawensmaatskappy sluit by ons aan....more2minPlay
September 16, 2019Bank Windhoek het hulle nuwe gouekaart of te wel Selekt Gold vir kliënte bekendgestelBank Windhoek het hulle nuwe gouekaart of te wel Selekt Gold vir kliënte bekendgestel. Vir meer hieroor sluit ons aan by Andre Le Roux van Bank Windhoek....more2minPlay
September 13, 2019Wetenskaplikes het ‘n nuwe planeet baie ligjare van die aarde af ontdekWetenskaplikes het ‘n nuwe planeet baie ligjare van die aarde af ontdek, wat volgens berigte dalk wel lewe kan onderhou met water ,leefbare temperature en ‘n atmosfeer. Professor Pieter Meintjies Astrofiskus aan die Vrystaatse universiteit in Bloemfontein met sy mening...more2minPlay
September 13, 2019Die algemene styging in misdaad in die buurland is ‘n bron van kommerDie Suid-Afrikaanse Instituut vir Sekerheidstudies sê die algemene styging in misdaad in die buurland is ‘n bron van kommer.Dr Johan Burger van die Instituut sluit by ons aan....more2minPlay
September 13, 2019Namibiese sakelui kan steeds vrylik handeldryf met BrittanjeDie Britse hoë-kommissariaat in Windhoek, sê Namibiese sakelui kan steeds vrylik handeldryf met Brittanje nadat 'n ooreenkoms ingevolge Brittanje se ekonomiese vennootskapsooreenkoms of te wel EPA in beginsel aanvaar is..Naomi Boys woordvoerder van die Britse hoë- kommissariaat in Windhoek sluit by ons aan.....more2minPlay
September 12, 2019Die Namibiese groep vir die 2019 Rugby wêreldbeker reeks vertrek vandag na JapanDie Namibiese groep vir die 2019 Rugby wêreldbeker reeks vertrek vandag na Japan. Hulle openingswestryd is op 22 September teen Italië. Die Hoofafrigter van die span Phil Davies....more1minPlay
September 12, 2019Staatsbeheerde ondernemings in Namibië is volgens berigte op die hoogste valk onder die soekligStaatsbeheerde ondernemings in Namibië is volgens berigte op die hoogste valk onder die soeklig. Vir ‘n perspektief sluit ons aan by die Minister van Finansies, Calle Schlettwein....more2minPlay
September 12, 2019Produsente is volgens berigte op die oomblik in ‘n kritieke tyd met die heersende droogteProdusente is volgens berigte op die oomblik in ‘n kritieke tyd met die heersende droogte terwyl hulle wag op die eerste lente reën. Vir sy mening sluit ons aan by die president van die Namibiese landbou Unie, Ryno van der Merwe...more1minPlay
September 11, 2019Die NBC het ingrypende besparingsmaatreëls bekendgemaakDie NBC het ingrypende besparingsmaatreëls bekendgemaak om koste te bespaar en te oorleef. Die voorsitter van die openbare uitsaaier se raad, Sven Thieme is ons gas....more2minPlay
September 10, 2019Die Namibiese Instituut vir Openbare Beleids Navorsings bied môre ‘n paneelbespreking aanDie Namibiese Instituut vir Openbare Beleids Navorsings bied môre ‘n paneelbespreking aan oor ‘n verslag in verband met die sogenaamde Africa Growth & Opportuntiy Act of te wel AGOA. Die aanbieding sal ook handel oor die betekenis van AGOA vir Namibiese sakelui. Graham Hopwood, die Uitvoerende Direkteur van die Instituut het meer....more2minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.