Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
September 05, 2019Die internasionale rugby-fokus is op die oomblik op die 2019 Rugby Wêreldbeker-reeksDie internasionale rugby-fokus is op die oomblik op die 2019 Rugby Wêreldbeker-reeks wat op 20 September in Japan begin.. Namibië is in Groep B ingedeel met lande soos Nieu Seeland, Italië, Kanada en Suid-Afrika. Nicolas van Santen die Kommunikasie Bestuurder van die 2019 Rugby Wêreldbekerreeks se reëlingskomitee in Japan is ons gas uit Tokio....more2minPlay
September 04, 2019Korrupsie moet aangemeld wordDie Direkteur Generaal van die Teen Korrupsie Kommissie van Namibië Paulus Noa het ‘n beroep op die gemeenskap gedoen om enige vorm van korrupsie in die privaat en openbare sektore by sy kantoor aan te meld.Hy is ons gas...more2minPlay
September 04, 2019Die 2019 Wêreld Ekonomiese Forum vir Afrika begin vandag in Kaapstad.Soos ons in die nuus gehoor het..die 2019 Wêreld Ekonomiese Forum vir Afrika begin vandag in Kaapstad. Meer as ‘n duisend afgevaardigdes wat regeringslui, lede van die privaatsektor en kundiges insluit word by die forum verwag.Die Suid-Afrikaanse ekonoom Jana van Deventer sluit by ons aan....more2minPlay
September 04, 2019Pous Franciskus kom vandag in Mosambiek aan vir ‘n besoekPous Franciskus kom vandag in Mosambiek aan vir ‘n besoek. Hy gaan ook Madagaskar en Mauritius besoek. Professor Willie Breytenbach Afrika-kenner met sy mening....more2minPlay
September 03, 2019Na 33 jaar diens by Nasa het dr Japie van Zyl oud Namibiër nou afgetreeNa 33 jaar diens by Nasa het dr Japie van Zyl oud Namibiër nou afgetree. Hy is ook intussen met die Amerikaanse ruimte administrasie se hoogste toekenning vereer. Dr van Zyl is ons gas uit Amerika....more1minPlay
September 03, 2019Die Duitse Minister van Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling, dr Gerd Müller het sy besoek aan die land afgesluitDie Duitse Minister van Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling, dr Gerd Müller het sy besoek aan die land afgesluit. Vir ‘n perspektief oor die besoek sluit ons aan by die Minister van Finansies, CalleSchlettwein....more2minPlay
September 03, 2019Seevlakke is internasionaal volgens kundiges besig om te styg asgevolg van klimaatsveranderingSeevlakke is internasionaal volgens kundiges besig om te styg asgevolg van klimaatsverandering.ʼn Lid van die Kaapstadse burgemeesterskomitee het bekendgemaak dat stygende seevlakke reeds skade aangerig het aan openbare en privaat kuseiendomme in die stad.Die Suid-Afrikaanse klimatoloog Dave Pepler met sy mening....more2minPlay
September 02, 2019Twee vragmotors is aan die brand gesteek op die N3 naby Pietermaritzburg in Kwa Zulu NatalTwee vragmotors is aan die brand gesteek op die N3 naby Pietermaritzburg in Kwa Zulu Natal. Die voorval het plaasgevind in die aanloop tot 'n landwye staking in Suid-Afrika wat deur die Nasionale Vragmotorbestuurderstigting beplan word.Die Stigting sê die staking is uit protes teen wat hy noem, die buitensporige gebruik van buitelanders as vragmotorbestuurders in Suid-Afrika. Beverly Short van die Nasionale Vragmotorsbestuurders Stigting sluit by ons aan uit die buurland....more2minPlay
September 02, 2019Die Windhoek Draught Welwitschias speel Saterdag op Walvisbaai teen die Southern Kings van Suid-AfrikaDie Windhoek Draught Welwitschias speel Saterdag op Walvisbaai weer teen die Southern Kings van Suid-Afrika in ‘n opwarmingswedstryd met die oog op die Wêreldbekerreeks later die maand in Japan, nadat ons manne die besoekers afgelope Saterdag met 28-22 geklop het in Windhoek. Daniella Fillipovic woordvoerder die Namibiese Rugby Unie is ons gas...more1minPlay
August 30, 2019Die veiligheidsituasie in Suid-Afrika het weer onder die loep gekom met die jongste geweldadige aanvalle op buitelandersDie veiligheidsituasie in Suid-Afrika het weer onder die loep gekom met die jongste geweldadige aanvalle op buitelanders in die buurland, betogings oor dienslewering, kapings en ander misdaad .Dr Johan Burger van die Instituut vir Veiligheids Studies in Gauteng is ons gas.....more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.