Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
August 30, 2019Volgens die jongste weermodelle lyk dit of die eerste lentereën in Namibië vanjaar later as gewoonlik verwag wordVolgens die jongste weermodelle lyk dit of die eerste lentereën in Namibië vanjaar later as gewoonlik verwag word. Sondag breek lente amptelik aan op 1 September. Die Suid-Afrikaanse klimatoloog, Johan van der Berg van Santam Landbou met sy mening....more3minPlay
August 30, 2019Die internasionale rugby-fokus is op die oomblik op die 2019 Rugby Wêreldbeker-reeksDie internasionale rugby-fokus is op die oomblik op die 2019 Rugby Wêreldbeker-reeks wat op 20 September in Japan begin.. Namibië is in Groep B ingedeel met lande soos Nieu Seeland, Italië, Kanada en Suid-Afrika. Nicolas van Santen die Kommunikasie Bestuurder van die 2019 RugbyWêreldbekerreeks se reëlingskomitee in Japan sluit by ons aan....more2minPlay
August 29, 2019President Hage Geingob woon die week die sewende Tokio Internasionale Konferensie vir Afrika Ontwikkeling in Japan byPresident Hage Geingob woon die week die sewende Tokio Internasionale Konferensie vir Afrika Ontwikkeling in Japan by . Klaus Schade van die Ekonomiese Vereniging van Namibië sluit by ons aan....more2minPlay
August 29, 2019Die Suid-Afrikaanse minister van Finansies, Tito Mboweni het 'n strategie vir ekonomiese groeiDie Suid-Afrikaanse minister van Finansies, Tito Mboweni het 'n strategie vir ekonomiese groei in die buurland bekendgestel. Die dokument met die titel "Ekonomiese transformasie, Inklusiewe groei en Mededingendheid" is op die buurland se Tesourie se webblad gepubliseer. ‘n Suid-Afrikaanse ekonoom Jana van Deventer met ‘n perspektief....more2minPlay
August 29, 2019Reaksie word ontvang op die besluit van Cites dat olifantkalfies nie langer uit die natuur geneem mag word nieReaksie word ontvang op die besluit van Cites dat olifantkalfies nie langer uit die natuur geneem mag word en aan dieretuine verkoop word nie, nadat ʼn handelsverbod goedgekeur is by ʼn vergadering van die Konvensie in Switserland. Dr Peter Cunningham, 'n ekoloog van Namibië met sy mening....more2minPlay
August 28, 2019Die bekende Suid-Afrikaanse skrywer James Brent Styan het gereageer op die dood van Gavin WatsonDie bekende Suid-Afrikaanse skrywer James Brent Styan het gereageer op die dood van die hoof van die maatskappy ,African Global voorheen bekend as Bosssa Gavin Watson . Styan het ‘n boek met die titel “ The Bosssa Billions” geskryf en is ons gas....more1minPlay
August 28, 2019Die afgelope G 7 Beraad in Frankryk het volgens berigte goed afgeloopDie afgelope G 7 Beraad in Frankryk het volgens berigte goed afgeloop en president Cyril Ramaphosa van Suid-Afrika het dit bygewoon. Vir sy mening oor die beraad sluit ons aan by Professor Jannie Rossouw hoof van die skool vir Ekonomiese en Sake Wetenskappe aan die Wits universiteit in Johannesbyrg....more2minPlay
August 28, 2019Die Namibiese rugbyspan is besig om voor te berei vir hulle volgende opwarmingswedstryd SaterdagDie Namibiese rugbyspan is besig om voor te berei vir hulle volgende opwarmingswedstryd Saterdag teen die Southern Kings in Windhoek.Daniella Fillipovic, die woordvoerder van die Namibiese Rugby Unie sluit by ons aan....more1minPlay
August 27, 2019Die Windhoek Gimnasium Privaatskool in die hoofstad gaan die week voort om die naweek se tragedie te verwerkDie Windhoek Gimnasium Privaatskool in die hoofstad gaan die week voort om die naweek se tragedie te verwerk, toe twee leerders gesterf en ‘n aantal beseer is in ‘n busongeluk met ‘n toergroep van die skool duskant Mariental. Die Besurende Direkteur van die skool Collette Rieckert is ons gas....more2minPlay
August 27, 2019Groot getalle mense het volgens berigte gister se heldedag-vierings op Otjiwarongo bygewoonGroot getalle mense het volgens berigte gister se heldedag-vierings op Otjiwarongo bygewoon.Die Goewerneur van die Otjozondjupastreek , Otto Ipinge sluit by ons aan....more1minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.