Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
August 27, 2019Springbok-afrigter Rassie Erasmus het sy span vir die Wêreldbekertoernooi gekiesSpringbok-afrigter Rassie Erasmus het sy span vir die Wêreldbekertoernooi gekies en dit is bekendgemaak. Vir sy mening oor die spankeuse oud Springbok en bekende TV kommentator Kobus Wiese....more1minPlay
August 23, 2019Die Suid-Afrikaanse tydrenjaer Giniel de Villiers is besig om in die Namib woestyn voor te berei vir die 2020 Dakar-tydrDie Suid-Afrikaanse tydrenjaer Giniel de Villiers is besig om in die Namib woestyn voor te berei vir die 2020 Dakar-tydren wat van 5 tot 17 Januarie aanstaande jaar in Saoedi-Arabië gehou gaan word. Hy is ons gas....more2minPlay
August 23, 2019Die ekonomiese situasie in Suid-Afrika en die res van die streek, wat Namibië insluit wek volgens kundiges steeds kommerDie ekonomiese situasie in Suid-Afrika en die res van die streek, wat Namibië insluit wek volgens kundiges steeds kommer. Die Hoof van die Skool van Ekonomie en Sakewetenskappe by die Wits Sakeskool in Suid-Afrika, Professor Jannie Rossouw is ons gas....more2minPlay
August 23, 2019Die Springbokke het die week se oefenkamp in Bloemfontein afgesluitDie Springbokke het die week se oefenkamp in Bloemfontein afgesluit wat aangebied is met die oog op die wêreldbekertoernooi aanstaande maand in Japan. Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus gaan sy groep vir die wêreldbeker Maandag bekendmaak. Rayaan Adriaanse, die Bokke se woordvoerder sluit by ons aan....more1minPlay
August 22, 2019Internasionale Entrepreneurs'Dag is pas gevierInternasionale Entrepreneurs'Dag is pas gevier.SMEs Compete se direkteur Danny Meyer met ’n perspektief....more1minPlay
August 22, 2019Die SAUK se beplande afdanking van personeellede lok reaksie uit van vakbonde in die buurlandDie Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie se beplande afdanking van personeellede lok reaksie uit van vakbonde in die buurland. Hannes du Buisson president van die SAUK vakbond, Bemawu met sy mening hieroor....more2minPlay
August 22, 2019Die droogte het 'n uitwerking op die prys van landbougrondVolgens die jongste statistiek het die huidige droogte in die land ook ‘n negatiewe uitwerking op die prys van landbougrond . Die president van die Namibiese Landbou Unie, Ryno van Der Merwe is ons gas vanoggend...more2minPlay
August 21, 2019Eskom se hoofkantoor by Megawatt park in Johannesburg is versperLede van die nie-regeringsorganisasie, Greenpeace Afrika het die ingang na Eskom se hoofkantoor by Megawatt park in Johannesburg versper. Hulle het 'n toneel uitgebeeld met pasiënte in hospitaalbeddens wat die prys betaal vir swak gesondheid en vroeë sterftes weens die besoedeling van steenkoolkragstasies. Chris Yelland ‘n Energie kenner in die buurland sluit by ons aan....more3minPlay
August 21, 2019President Paul Kagame van Rwanda is gisteraand by staatshuis verwelkomPresident Paul Kagame van Rwanda wat in Namibië is op ‘n staatsbesoek van drie dae is gisteraand met‘n staatsbanket by staatshuis deur president Hage Geingob in die land verwelkom. Die Namibiese Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking Netumbo Nandi-Ndaitwah is ons gas.....more3minPlay
August 21, 2019Suid Afrika se ekonomie bly steeds onder drukSuid Afrika se ekonomie bly steeds onder druk en die politiek in die buurland is op die oomblik volgens kundiges ‘n verdere negatiewe faktor.Jana van Deventer ‘n Ekonoom in die buurland met haar mening....more2minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.