Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
August 09, 2019Springbokke môre in SaltaDie Springbokke speel môre-aand Namibiese tyd teen Argentinië in Salta. Die voormalige Springbok, Joel Stransky sluit by ons aan....more2minPlay
August 08, 2019Die Europese Unie sê daar is geen gronde vir verdere Brexit-samesprekings met Brittanje nieDie Europese Unie sê daar is geen gronde vir verdere Brexit-samesprekings met Brittanje nie. Dit volg terwyl Brittanje volhou dat verandering gemaak moet word aan die voormalige eerste minister, Theresa May se ooreenkoms oor die land se onttrekking aan die EU. Die Hoof van die Skool van Ekonomie en Sake Wetenskappe by die Wits in Johannesburg, Professor Jannie Rossouw sluit by ons aan....more2minPlay
August 08, 2019Die tweede Nampo Kaap vind van 4 tot 6 September 2019 by Bredasdorp Park in Bredasdorp in die buurland plaasDie tweede Nampo Kaap vind van 4 tot 6 September 2019 by Bredasdorp Park in Bredasdorp in die buurland plaas. Die 2019-tema, ‘Winde van vooruitgang’, is uiters gepas vir die mooie Kaap. Besoekers sal beslis nie teleurgestel wees nie, want daar is iets vir almal om na uit te sien. Christo van der Rheede die Adjunk Uitvoerende Direkteur van AgriSA sluit by ons aan....more2minPlay
August 08, 2019Kommer is uitgespreek oor die aantal honde wat vergiftig wordDie Suid-Afrikaane polisie en die buurland se Dierebeskermings Verenigings het hulle kommer uitgespreek oor die aantal honde wat die afgelope tyd vergiftig is en met misdaad verband hou.. Minstens ‘n duisend honde is die afgelope tyd regoor die buurland vergiftig. Die bekende Suid-Afrikaanse honde-liefhebber Lizma van Zyl met haar mening....more2minPlay
August 07, 2019President Hage Geingob in sy hoedanigheid as Voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelings gemeenskap was in MaputoPresident Hage Geingob in sy hoedanigheid as Voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelings gemeenskap was in Maputo vir die ondertekening van die finale vredesooreenkoms tussen die Mosambiekse regering en Renamo - die gewese rebellegroep in Mosambiek. Dr Hoze Riruako ‘n politieke analis met sy mening....more2minPlay
August 07, 2019Die Zimbabwiese Minister van Finansies, Patrick Chinamasa het gereageer op die land se verslegtende ekonomiese krisisDie Zimbabwiese Minister van Finansies, Patrick Chinamasa het gereageer op die land se verslegtende ekonomiese krisis deur inflasiestatistieke vir die volgende ses maand te weerhou. John Robertson, ‘n Zimbabwiese ekonoom sluit by ons aan met ‘n perspektief.....more2minPlay
August 07, 2019Duisende uitstaande lasbriewe vir verkeersoortredings in die hoofstadDie Windhoekse Stadpolisie het bekendgemaak dat daar duisende uitstaande lasbriewe is vir verkeersoortredings in die hoofstad. Senior Superintendent Charl Morkel van die stadspolisie sluit by ons aan....more2minPlay
August 06, 2019Die pas afgelope Namibiese Ekonomiese spitsberaad het baie reaksie gekryDie pas afgelope Namibiese Ekonomiese spitsberaad het baie reaksie gekry. Vir die jongste sluit ons aan by Johannes Gawagab die Voorsitter van die hoëvlakpaneel wat in beheer was van die beraad....more2minPlay
August 06, 2019Die rand en Namibiese doller is steeds onder drukDie rand en Namibiese doller is steeds onder druk van ander internasionale geldeenhede.Jana van Deventer ‘n Ekonoom van Suid Afrika sluit by ons aan met haar mening....more2minPlay
August 06, 2019President Mokgweetsi Masisi van Botswana kry volgens berigte doodsdreigementePresident Mokgweetsi Masisi van Botswana kry volgens berigte doodsdreigemente in aanloop tot die buurland se verkiesing in Oktober. Oud president Ian Khama, is op die oomblik volgens berigte baie krities teenoor sy opvolger.Professor Willie Breytenbach Afrika- kenner in Suid-Afrika sluit by ons aan...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.