Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
July 31, 2019Die jongste internasionale statistiek dui volgens kundiges daarop dat daar te veel mense op die aarde isDie jongste internasionale statistiek dui volgens kundiges daarop dat daar te veel mense op die aarde is en dat die planeet se natuurlike hulpbronne die volgehoue druk nie sal kan weerstaan nie.Volgens berigte het die mens op aarde sy sogenaamde natuurlike dividend reeds grootliks uitgeput..Dr Jako Volschenk ,Senior Lektor oor Strategie & Volhoubaarheid by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool is ons gas....more2minPlay
July 30, 2019‘n Lid van die SAKP se sentrale komitee, sê die faksiegevegte binne die ANC kan met 'n burgeroorlog vergelyk word‘n Lid van die SAKP se sentrale komitee in Suid-Afrika , Jeremy Cronin, sê die faksiegevegte binne die ANC kan met 'n burgeroorlog vergelyk word. Volgens berigte is daar druk van president Cyril Ramaphosa se teenstanders binne die party op hom. Professor Dirk Kotze ‘n Politieke ontleder van Suid Afrika met sy mening...more2minPlay
July 30, 2019Die nuustoneel in Namibië word môre en Donderdag oorheers deur die Ekonomiese beraadDie nuustoneel in Namibië word môre en Donderdag oorheers deur die Ekonomiese beraad met die oog op ekonomiese groei wat in die hoofstad gehou word.Die beraad onderleiding van ‘n hoëvlak ekonomiese paneel wat deur president Hage Geingob aangewys is,sal deur ongeveer 600 plaaslike en internasionale beleggers bygewoon word. Die woordvoerder van die Hoëvlak Paneel Ricardo Goagoseb is ons ga...more2minPlay
July 30, 2019Die Springbokke sit hulle voorbereidings die week in Nieu Seeland voortDie Springbokke sit hulle voorbereidings die week in Nieu Seeland voort voordat hulle na Argentinië vertrek vir hulle volgende wedstryd in die Rugbykampioenskapsreeks. Rayaan Adriaanse die woordvoerder van die Springbokspan sluit by ons aan uit Nieu Seeland...more2minPlay
July 29, 2019Die Presidensiële Adviespaneel oor Grondhervorming sê hy steun die onteiening van grond sonder vergoedingDie Suid-Afrikaanse Presidensiële Adviespaneel oor Grondhervorming en Landbou sê hy steun die onteiening van grond sonder vergoeding, maar slegs onder sekere omstandighede. Die paneel het sy finale verslag in Pretoria vrygestel. Omri van Zyl, die Hoofbestuurder van Agri SA is ons gas....more2minPlay
July 29, 2019Springbok-afrigter Rassie Erasmus meen sy span was gelukkig om gelykop te speel teen die All BlacksSpringbok-afrigter Rassie Erasmus meen sy span was gelukkig om gelykop te speel teen die All Blacks in Saterdag se Kampioenskapstoets in Wellington.Die Bokke gaan nou ‘n week lank in Auckland oefen voor hulle oor twee weke in Salta teen Argentinië speel.Bakkie Botha Oud Springbok is ons gas...more3minPlay
July 29, 2019Die Suid-Afrikaanse Regspraktykraad gaan ʼn versoek bespreek dat die Openbare Beskermer van die rol geskrap wordDie Suid-Afrikaanse Regspraktykraad gaan na verwagting binnekort ʼn versoek bespreek dat die buurland se Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane van die rol van advokate geskrap word. Jannie Kruger ’n Suid Afrikanse regkenner met sy mening....more2minPlay
July 26, 2019Europa ervaar op hoogste temperature in menseheugenisSekere dele van Europa ervaar op die oomblik die hoogste temperature in menseheugenis met ‘n hittegolf wat die streek teister. Frankryk se hoogste temperatuur, naamlik 40,4 grade was in 1947, en sal waarskynlik vandag en môre oortref word. Joanel van Lill ‘n Namibiër wat in Frankryk woon is ons gas....more2minPlay
July 26, 2019’n Tekort aan data oor renostergedrag dra by tot stroperyRenosterstropery is ’n baie ernstige probleem in Suider-Afrika. En hoewel teenstropingstrategieë bygedra het tot ’n effense afname in die onwettige aktiwiteit, ondervind natuurbewaarders en ander toepaslike rolspelers steeds ’n tekort aan data oor renostergedrag wat lewensnoodsaaklike inligting oor dreigende stropergevaar kan verskaf. Só sê dr SP le Roux, wat onlangs sy doktorsgraad in Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch verwerf het en tegnologie ontwikkel het om te help om renosters van stopery te bewaar. Hy is ons gas....more2minPlay
July 26, 2019Springbokke speel in Wellington - Derick Hougaard het meerSonny Bill Williams en Jack Goodhue sal die All Blacks se senterpaar wees in môre se Kampioenskapstoets teen die Springbokke in Wellington, Nieu-Seeland. Afskoptyd is môre-oggend 9:35 Namibiese tyd. Oudspringbok Derick Hougaard sluit by ons aan....more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.