Die Suid-Afrikaanse Minister van Finansies, Tito Mboweni se Spesiale Toedelingswetsontwerp in die buurland se Nasionale Vergadering wat wat die weg baan vir 'n finansiële inspuiting vir sukkelende staatsinstellings bly in die nuus. Die buurland se minister sê die regering sal reserwefondse gebruik om die SAUK, Denel en die S.A.L by te staan,. Jana vanDeventer, ‘n Ekonoom van Suid- Afrika met haar mening