Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
September 30, 2019Die VN Algemene Vergadering se 74ste sitting loop vandag ten einde in New YorkDie VN Algemene Vergadering se 74ste sitting loop vandag ten einde in New York. Daar is uiteenlopende kwessies wat deur wêreldleiers bespreek is tydens die byeenkoms. Professor Anthony van Nieuwkerk, ‘n politieke analis in Suid- Afrika sluit by ons aan...more3minPlay
September 30, 2019Die Springbokke het die afgelope naweek ‘n oorwinning van 57-3 behaal teen NamibiëDie Springbokke het die afgelope naweek ‘n oorwinning van 57-3 behaal teen Namibië.Die Bokke het egter reeds teen Nieu-Seeland vasgeval in hulle eerste wedstryd. Hulle volgende wedstryd is Vrydag teen Italië. Kobus Wiese, ‘n voormalige Springbok sluit by ons aan...more2minPlay
September 27, 2019Vanjaar se Pick & Pay Cycle Classic word op 12 en 13 Oktober aangebiedVanjaar se Pick & Pay Cycle Classic word op 12 en 13 Oktober aangebied by die Hage Geingob stadion in Windhoek. Vanjaar is daar ook n Kiddies’ Çlassic geleentheid wat op 12 Oktober aangebied word met ‘n spesiale roete vir die kinders. Charmaine Shannon van T-Rex Training Tribe’n vennoot van die Kiddies Classic het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat......more2minPlay
September 27, 2019Die Welwitschias se hoofafrigter, Phil Davies het 10 veranderings aangebringDie Welwitschias se hoofafrigter, Phil Davies het 10 veranderings aangebring aan die beginspan wat Sondag teen Italië verloor het met 47-22 vir Saterdag se kragmeting teen die Springbokke. Joodt Opperman, voormalige Welwitschia wat in die 1999 Wêreldbeker vir Namibië gespeel het, sluit by ons aan....more2minPlay
September 27, 2019Die 2019 Windhoek Handel-en Landbouskou word vanjaar van 30 September tot 5 Oktober in die hoofstad gehouDie 2019 Windhoek Handel-en Landbouskou word vanjaar van 30 September tot 5 Oktober in die hoofstad gehou. Baie meer vermaak en stalletjies kan die jaar verwag word volgens die Uitvoerende Visepresident van die Skou, Harold Schmidt....more2minPlay
September 26, 2019Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson was onder druk tydens die heropening van die Britse LaerhuisDie Britse Eerste Minister, Boris Johnson was onder druk tydens die heropening van die Britse Laerhuis. LP’s was betrokke by woedende argumente oor die regring se besluit om die parlement se werksaamhede op te skort. Die LP’s het teruggekeer na ‘n geskiedkundige uitspraak deur die land se Hooggeregshof wat Johnson se bevel ongeldig verklaar het. Hoe ervaar mense die Brexit-verwante Britse politiek op voetsoolvlak... Hilda Schoeman wat in Brittanje woon sluit by Kosmos 94.1 Nuus aan....more2minPlay
September 26, 2019Volgens die jongste weermodelle lyk dit of die eerste lentereën in Namibië vanjaar later as gewoonlik verwag wordVolgens die jongste weermodelle lyk dit of die eerste lentereën in Namibië vanjaar later as gewoonlik verwag word. Die Suid-Afrikaanse klimatoloog, Johan van der Berg van Santam Landbou het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat....more2minPlay
September 26, 2019Schalk Brits gaan Suid-Afrika Saterdag op die veld lei in hulle Rugbywêreldbeker-wedstryd teen Namibië in JapanSchalk Brits gaan Suid-Afrika Saterdag op die veld lei in hulle Rugbywêreldbeker-wedstryd teen Namibië in Japan. Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, het 13 veranderinge aan die beginspan aangebring wat verlede Saterdag teen Nieu-Seeland vasgeval het. Derick Hougaard, voormalige Springbok sluit by ons aan...more2minPlay
September 25, 2019Die Namibiese krieketspan het goed gedoen by die afgelope driehoekige Wêreldbeker kwalifiserende reeks in AmerikaDie Namibiese krieketspan het goed gedoen by die afgelope driehoekige Wêreldbeker kwalifiserende reeks in Amerika. Rudie van Vuuren, die President van Krieket Namibië sluit by ons aan....more1minPlay
September 25, 2019President Cyril Ramaphosa handhaaf die afgelope tyd volgens berigte uit die buurland ‘n ietwat lae profielPresident Cyril Ramaphosa handhaaf die afgelope tyd volgens berigte uit die buurland ‘n ietwat lae profiel.Hy het ook sy beplande reis na New York gekanselleer waar hy die jaarlikse debat van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering saam met ander wêreldleiers sou bywoon. Professor Amanda Gouws ‘ n Politieke ontleder van Suid Afrika sluit by ons aan....more2minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.