Reaksie word steeds ontvang oor die skuldigbevinding van die Namibiese Minister van Onderwys, Kuns en Kultuur, Katrina Hanse-Himarwa, op klagte van korrupsie . Die klagte hou verband met die minister se pligte as goewerneur van die Hardapstreek van 2005 tot 2014, voor die aanstelling in haar huidige pos.Die Namibiese Ombudsman advokaat John Walters met sy mening