Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kosmos 94.1 sorg dat jy daagliks op hoogte bly van nuus en aktuele sake. Hoor dit eerste op Namibië se nommer een.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.
July 08, 2019Nadja Breytenbach is die naweek as mej Namibië 2019 gekroonNadja Breytenbach is die naweek as mej Namibië 2019 gekroon. Julita-Kitwe Mbangula is die eerste prinses en Johanna Swartbooi die tweede prinses. Dit was ‘n kroningsaand van musiek dans en lekker samesyn.Nadja sluit by ons aan....more2minPlay
July 08, 2019Die Europese Unie het die afgelope dae ook gesprekke met Iran gevoerDie Europese Unie het die afgelope dae ook gesprekke met Iran gevoer nadat die land die beperking op sy uraan, oorskry het, wat strydig is met 'n multilaterale ooreenkoms van 2015.Iran het intussen aangedui dat die kwessie omkeerbaar is en hy nie die verdrag in gevaar stel nie. Professor Nico Horn kundige oor Internasionale reg is ons gas...more2minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke:How many episodes does Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke have?The podcast currently has 592 episodes available.