Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
May 29, 2020Northern Select veiling vind volgende week plaas.Die bekende Northern Select veiling vind volgende week die 4de Junie om 18:00 by die Agra/Bank Windhoek ring in die hoofstad plaas. Kiep Lepen van Agra is ons gas:...more5minPlay
May 28, 2020Begrotingsrede en die landbou.Die Namibiese Minister van Finansies, Iipumbu Shiimi het die begrotingsrede vir die 2020/21 finansiële jaar bekend gemaak. Die bekende landbou ekonoom, Wallie Roux, sluit by ons aan vir ‘n landbou perspektief:...more4minPlay
May 28, 2020Kalium by plante word onderskat.Volgens kenners word die rol van kaliumbemesting by plante en veral by mielies onderskat. Leonard Oberholzer, tegnologie bestuurder by Bayer in die buurland sluit by ons aan om die rol van kalium in plante te bespreek:...more5minPlay
May 28, 2020Weeklikse vleispryse.Bertha Ijambo, landbou ekonoom van die Namibiese Landbou Unie, sluit weereens by ons aan om die weeklikse vleispryse te bespreek:...more2minPlay
May 27, 2020Veediefstal in die buurland steeds 'n groot bekommernis.Volgens die jongste misdaad statistieke heers daar steeds ‘n groot probleem rakende veediefstal in Suid Afrika. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA sluit by ons aan:...more7minPlay
May 26, 2020Verbossing het 'n groot effek op water bronne.Volgens kenners is dit uiters belangrik om grondwater te bestuur. Die selfde geld op plase. Otto van Vuuren van Dynamic Water Resources Management sluit vanoggend weereens by ons aan:...more8minPlay
May 26, 2020Wat is die verantwoordelikhede van werknemer na 'n afdanking?Kosmos 94.1 se Vroegoggend program gefokus op die landbou kry gereeld navrae rakende arbeids aangeleenthede op plase. Zayne Koorts,‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan:...more4minPlay
May 22, 2020Hoe raak Covid-19 taksidermie in Namibië?Ek het gesels met Morne Marais van Tau Taksidermie net buite die hoofstad om te hoor hoe die korona-virus hulle bedryf raak. Jy kan nou luister na die gesprek:...more6minPlay
May 22, 2020Weeklikse vleispryse.Bertha Ijambo, landbou ekonoom van die Namibiese Landbou Unie, sluit weereens by ons aan om die weeklikse vleispryse te bespreek:...more2minPlay
May 20, 2020Stimulus-verligtingspakket van Agribank word bespreek.Die langverwagte stimulus-verligtingspakket van Agribank is gister bekend gemaak. Piet Gouws, die President van die Namibiese Landbou Unie sluit by ons aan om die pakket te bespreek:...more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.